Die ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863

dc.contributor.authorDe Jongh, Jacobus Gideonen_ZA
dc.date.accessioned2014-12-28T14:59:06Z
dc.date.available2014-12-28T14:59:06Z
dc.date.issued1977en_ZA
dc.description.abstractMet hierdie verhandeling is daar probeer om 'n leemte aan te vul wat bestaan ten opsigte van die vroee geskiedenis van die Durbanville-gebied voor 1863. Daar is min geskrewe werke wat uitsluitlik oor hierdie gebied handel en waar dit weI bestaan (byvoorbeeld A Dreyer se Kerksouvenir van Durbanville) is dit hoofsaaklik die kerk - en skoolgeskiedenis wat toegelig word. Die jaartal 1800 is as vertrekpunt vir die verhandeling gebruik. want deur proklamasies wat op 4 Desember 1800 en 13 Februarie 1801 van krag geword het om die "landbouwer alle mogenlyke aanmoediging te verleenen omme eene grootere quantiteit Koorn als gewoonlyk te cultiveeren," is die beslag gele vir 'n bedryf wat in die Durbanville-gebied sulke groot afmetings aangeneem het, dat dit spoedig as die graanskuur van die Kaapkolonie bekend sou word. Met die versnelling in tempo van die koring bedryf, moes groot hoeveelhede koring oor ontoereikende paaie na die regeringskure vervore word. Die lang afstande het 'n geskikte oorstaanplek met die trekvee gebiedend noodsaaklik gemaak. Pampoenkraal, 'n waterryke plek tussen die Tygerbergheuwels het die aangewse plek geblyk te wees.en_ZA
dc.identifier.apacitationDe Jongh, J. G. (1977). <i>Die ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/10393en_ZA
dc.identifier.chicagocitationDe Jongh, Jacobus Gideon. <i>"Die ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies, 1977. http://hdl.handle.net/11427/10393en_ZA
dc.identifier.citationDe Jongh, J. 1977. Die ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - De Jongh, Jacobus Gideon AB - Met hierdie verhandeling is daar probeer om 'n leemte aan te vul wat bestaan ten opsigte van die vroee geskiedenis van die Durbanville-gebied voor 1863. Daar is min geskrewe werke wat uitsluitlik oor hierdie gebied handel en waar dit weI bestaan (byvoorbeeld A Dreyer se Kerksouvenir van Durbanville) is dit hoofsaaklik die kerk - en skoolgeskiedenis wat toegelig word. Die jaartal 1800 is as vertrekpunt vir die verhandeling gebruik. want deur proklamasies wat op 4 Desember 1800 en 13 Februarie 1801 van krag geword het om die "landbouwer alle mogenlyke aanmoediging te verleenen omme eene grootere quantiteit Koorn als gewoonlyk te cultiveeren," is die beslag gele vir 'n bedryf wat in die Durbanville-gebied sulke groot afmetings aangeneem het, dat dit spoedig as die graanskuur van die Kaapkolonie bekend sou word. Met die versnelling in tempo van die koring bedryf, moes groot hoeveelhede koring oor ontoereikende paaie na die regeringskure vervore word. Die lang afstande het 'n geskikte oorstaanplek met die trekvee gebiedend noodsaaklik gemaak. Pampoenkraal, 'n waterryke plek tussen die Tygerbergheuwels het die aangewse plek geblyk te wees. DA - 1977 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1977 T1 - Die ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863 TI - Die ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863 UR - http://hdl.handle.net/11427/10393 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/10393
dc.identifier.vancouvercitationDe Jongh JG. Die ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies, 1977 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/10393en_ZA
dc.language.isoengen_ZA
dc.publisher.departmentDepartment of Historical Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherGeskiedenisen_ZA
dc.titleDie ontwikkeling van die Durbanville-gebied, met spesiale verwysing na die jare 1800-1863en_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMAen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1977_de_jongh_jg.pdf
Size:
14.85 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections