'n Kritiese beskouing van die Maleise en Portugese woorde in Afrikaans

Master Thesis

1951

Permanent link to this Item
Authors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher
License
Series
Abstract
Daar is ivialeise en Portugese woorde in Afrikaans "Wat die volksplanters in 1652 met hul na die Kaap saamgebring het, en daar is woorde wat aan die Kaap self uit die hawe-en slawe taal en uit die taal van die Oosterse bannelinge of hul nageslag in die taal van die Kapenare gekom het. Al sulke Ivialeise en Fortugese woorde sal hier ter sprake kom.
Description
Keywords

Reference:

Collections