Aspekte van die verhouding tussen primordialiteit en simbolisering met spesiale verwysing na werke van DJ Opperman en Etienne Leroux
Master Thesis
1998
Permanent link to this Item
Authors
Supervisors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher
University of Cape Town
Department
Faculty
License
Series
Abstract
Hierdie tesis het ten doel om inhoud te gee aan die konsepte primardialiteit en simbolisering en om die verhouding tussen primordialiteit en simbolisering te ondersoek. In hierdie werk word gepostuleer: 1. dat daar 'n primordiale wereld in Ietterkunde bestaan; 2. dat die proses van simboliseling nodig is vir die oorgang na die primordiale wȇreld in letterkunde: en 3. dat primordialiteit en die proses van simboliseling waarmee tot die primordiale wȇreld oorgegaan word, tot 'n evalueerende konsep van die literȇre teks ontwikke1.
Description
Keywords
Reference:
Wessels, H. 1998. Aspekte van die verhouding tussen primordialiteit en simbolisering met spesiale verwysing na werke van DJ Opperman en Etienne Leroux. University of Cape Town.