Onbehoorlike beinvloeding en misbruik van omstandighede in die Suid-Afrikaanse verbintenisreg ('n historiese en regsvergelykende ondersoek)
Doctoral Thesis
1976
Permanent link to this Item
Authors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher
Department
Faculty
License
Series
Abstract
Die doel van hierdie verhandeling is in die eerst plek om vas te stel of onbehoorlike beinvloeding in die Suid-Afrikaanse verbintenisreg inderdaad ‘n bestaansreg het as grond vir die aanvegting van regshandelinge. Indien dit wel so is, moet verder gekyk word na wat die aard, inhoud en gevolge daarvan behoort te wees. Tweedens word ook gepoog om vas te stel of die meer omvattende begrip misbruik van omstandighede, waarby onbehoorlike beinvloeding ingrepe sou wees, sodanige aanvegtingsgrond daarstel.
Description
Keywords
Reference:
van Huyssteen, L.F. 1976. Onbehoorlike beinvloeding en misbruik van omstandighede in die Suid-Afrikaanse verbintenisreg ('n historiese en regsvergelykende ondersoek). . ,Faculty of Law ,Centre for Law and Society. http://hdl.handle.net/11427/39020