Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo

dc.contributor.advisorVan der Merwe, Chris Nen_ZA
dc.contributor.authorScheepers, Adriana Wilhelminaen_ZA
dc.date.accessioned2016-11-10T06:46:06Z
dc.date.available2016-11-10T06:46:06Z
dc.date.issued1997en_ZA
dc.descriptionBibliography: pages 336-354.en_ZA
dc.description.abstractTegniese en tematiese vernuwing, aansien én verguising van sy literêre werk, 'n opsienbare openbare lewe én dood - dit alles het bygedra dat Koos Prinsloo bykans 'n kultusfiguur geword het en dat sy skrywersloopbaan en literêre arbeid 'n uiters interessante, maar komplekse studieterrein is. Verskeie artikels en nagraadse studies oor uiteenlopende aspekte van Prinsloo se verhale is reeds voltooi, maar daar is nog geen sistematiese ondersoek gedoen oor die verhouding tussen feit en fiksie soos dit na vore kom in sy vier bundels nie. Met die skrywer se afsterwe in Maart 1994 is sy oeuvre afgesluit. Dit is dus vir die navorser moontlik om tot bepaalde gevolgtrekkings te kom ten opsigte van 'n volledige korpus tekste. Die werkswyse in hierdie studie is om Prinsloo se verhaalbundels in chronologiese volgorde te ontleed, te bepaal watter verhale outobiografiese merkers vertoon, na te gaan watter tegnieke die skrywer gebruik het om sy tekste te fiksionaliseer/defiksionaliseer, en wat die funksies en konsekwensies is van die byhaal van die "werklikheid" by die fiksionele. Die uitsprake van kritici word by elke bundel gegee, met die navorser se reaksie op die kritiek. As gevolg van die omvang van hierdie studie, word daar nie aandag gegee aan die (meer omvattende) verhouding tussen "feit" en "fiksie" in Prinsloo se oeuvre nie. Sodanige studie sal meebring dat die talryke dokumentêre verwysings in sy werk nagevors en die funksionaliteit daarvan bepaal word. Hierdie studie konsentreer net op die verhouding tussen die outobiografiese feit en fiksie in sy werk, maar verwys, waar nodig, na sommige van hierdie dokumente.en_ZA
dc.identifier.apacitationScheepers, A. W. (1997). <i>Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/22463en_ZA
dc.identifier.chicagocitationScheepers, Adriana Wilhelmina. <i>"Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1997. http://hdl.handle.net/11427/22463en_ZA
dc.identifier.citationScheepers, A. 1997. Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Scheepers, Adriana Wilhelmina AB - Tegniese en tematiese vernuwing, aansien én verguising van sy literêre werk, 'n opsienbare openbare lewe én dood - dit alles het bygedra dat Koos Prinsloo bykans 'n kultusfiguur geword het en dat sy skrywersloopbaan en literêre arbeid 'n uiters interessante, maar komplekse studieterrein is. Verskeie artikels en nagraadse studies oor uiteenlopende aspekte van Prinsloo se verhale is reeds voltooi, maar daar is nog geen sistematiese ondersoek gedoen oor die verhouding tussen feit en fiksie soos dit na vore kom in sy vier bundels nie. Met die skrywer se afsterwe in Maart 1994 is sy oeuvre afgesluit. Dit is dus vir die navorser moontlik om tot bepaalde gevolgtrekkings te kom ten opsigte van 'n volledige korpus tekste. Die werkswyse in hierdie studie is om Prinsloo se verhaalbundels in chronologiese volgorde te ontleed, te bepaal watter verhale outobiografiese merkers vertoon, na te gaan watter tegnieke die skrywer gebruik het om sy tekste te fiksionaliseer/defiksionaliseer, en wat die funksies en konsekwensies is van die byhaal van die "werklikheid" by die fiksionele. Die uitsprake van kritici word by elke bundel gegee, met die navorser se reaksie op die kritiek. As gevolg van die omvang van hierdie studie, word daar nie aandag gegee aan die (meer omvattende) verhouding tussen "feit" en "fiksie" in Prinsloo se oeuvre nie. Sodanige studie sal meebring dat die talryke dokumentêre verwysings in sy werk nagevors en die funksionaliteit daarvan bepaal word. Hierdie studie konsentreer net op die verhouding tussen die outobiografiese feit en fiksie in sy werk, maar verwys, waar nodig, na sommige van hierdie dokumente. DA - 1997 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1997 T1 - Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo TI - Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo UR - http://hdl.handle.net/11427/22463 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/22463
dc.identifier.vancouvercitationScheepers AW. Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1997 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/22463en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentAfrikaans and Netherlandic Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherAuthors, Afrikaansen_ZA
dc.subject.otherAfrikaans fiction - 20th century - History and criticismen_ZA
dc.subject.otherPostmodernism (Literature) - South Africaen_ZA
dc.titleDie verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinslooen_ZA
dc.typeDoctoral Thesis
dc.type.qualificationlevelDoctoral
dc.type.qualificationnamePhDen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1997_scheepers_adriana_wilhelmina.pdf
Size:
7.01 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections