'n Didakties-pedagogiese analise van die doel van die onderrig van aardrykskunde in die primêre skool
Master Thesis
1978
Permanent link to this Item
Authors
Supervisors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher
University of Cape Town
Department
Faculty
License
Series
Abstract
Soos in die titel van die verhandeling aangekondig word, is hierdie ondersoek toegespits op tweërlei aspekte: enersyds die doelstelling van die onderrig van Aardrykskunde in die primêre skool, en andersyds 'n didaktiespedagogiese analise van sodanige doelstelling. So 'n omlyning van die navorsingsveld sou miskien vaag aandoen indien daar nie op 'n verantwoordbare wyse rekening gehou word met sekere fundamentele konsepte of begrippe wat in die titel weerspieël word nie. Daarom wil ons spesifiek die volgende uitsonder en meer volledig belig: didakties-pedagogies, doelstelling, onderrig, Aardrykskunde en primêre skool.
Description
Bibliography: p. 453-480.
Reference:
Visagie, J. 1978. 'n Didakties-pedagogiese analise van die doel van die onderrig van aardrykskunde in die primêre skool. University of Cape Town.