'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32
| dc.contributor.advisor | Hofmeyr, Hendrik | en_ZA |
| dc.contributor.author | Swanevelder, J de Ville | en_ZA |
| dc.date.accessioned | 2015-11-27T11:15:25Z | |
| dc.date.available | 2015-11-27T11:15:25Z | |
| dc.date.issued | 2002 | en_ZA |
| dc.description | Bibliography: leaves 68-70. | en_ZA |
| dc.description.abstract | Ten spyte van toenemende belangstelling in die solo-klavierwerke van Sergei Rachmaninof, is daar nog steeds beperkte studies vir die bestudering daarvan beskikbaar. Die doel van hierdie studie is die ontleding van 'n aantal aspekte wat 'n invloed op die bestudering en uitvoering van sewe van Rachmaninof se Preludes,.Opp. 23 en 32, het. In die studie word die historiese gebeure rondom sy lewe bespreek, wat dien as agtergrond tot die komposissie van Rachmaninof se Preludes. Die bespreking oor die klawerbordprelude verwys na die onstaan van klawerbordpreludes, die preludes uit Das Wohltemperierte Clavier van J. S. Bach, en volg dan die ontwikkeling van diengenre met die Preludes van Chopin en Rachmaninof. Sodoende word Rachmaninof se Preludes binne perspektief tot die ontwikkeling van die genre geplaas. In die laaste hoofstuk word 'n styl-tegniese ontleding van die sewe preludes van Rachmaninof gedoen, met verwysing na musikale inhoud en uitvoeringsprobleme. Ten slotte word gevolgtrekkings ten opsigte van die bespreekte werk gemaak. | en_ZA |
| dc.identifier.apacitation | Swanevelder, J. d. V. (2002). <i>'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,College of Music. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/15430 | en_ZA |
| dc.identifier.chicagocitation | Swanevelder, J de Ville. <i>"'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,College of Music, 2002. http://hdl.handle.net/11427/15430 | en_ZA |
| dc.identifier.citation | Swanevelder, J. 2002. 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32. University of Cape Town. | en_ZA |
| dc.identifier.ris | TY - Thesis / Dissertation AU - Swanevelder, J de Ville AB - Ten spyte van toenemende belangstelling in die solo-klavierwerke van Sergei Rachmaninof, is daar nog steeds beperkte studies vir die bestudering daarvan beskikbaar. Die doel van hierdie studie is die ontleding van 'n aantal aspekte wat 'n invloed op die bestudering en uitvoering van sewe van Rachmaninof se Preludes,.Opp. 23 en 32, het. In die studie word die historiese gebeure rondom sy lewe bespreek, wat dien as agtergrond tot die komposissie van Rachmaninof se Preludes. Die bespreking oor die klawerbordprelude verwys na die onstaan van klawerbordpreludes, die preludes uit Das Wohltemperierte Clavier van J. S. Bach, en volg dan die ontwikkeling van diengenre met die Preludes van Chopin en Rachmaninof. Sodoende word Rachmaninof se Preludes binne perspektief tot die ontwikkeling van die genre geplaas. In die laaste hoofstuk word 'n styl-tegniese ontleding van die sewe preludes van Rachmaninof gedoen, met verwysing na musikale inhoud en uitvoeringsprobleme. Ten slotte word gevolgtrekkings ten opsigte van die bespreekte werk gemaak. DA - 2002 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 2002 T1 - 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32 TI - 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32 UR - http://hdl.handle.net/11427/15430 ER - | en_ZA |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11427/15430 | |
| dc.identifier.vancouvercitation | Swanevelder JdV. 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,College of Music, 2002 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/15430 | en_ZA |
| dc.language.iso | eng | en_ZA |
| dc.publisher.department | College of Music | en_ZA |
| dc.publisher.faculty | Faculty of Humanities | en_ZA |
| dc.publisher.institution | University of Cape Town | |
| dc.subject.other | Music | en_ZA |
| dc.title | 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32 | en_ZA |
| dc.type | Master Thesis | |
| dc.type.qualificationlevel | Masters | |
| dc.type.qualificationname | MMus | en_ZA |
| uct.type.filetype | Text | |
| uct.type.filetype | Image | |
| uct.type.publication | Research | en_ZA |
| uct.type.resource | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- thesis_hum_2002_swanevelder_j_de_ville.pdf
- Size:
- 4.43 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: