'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband

dc.contributor.advisorMoss-Morris, Valen_ZA
dc.contributor.advisorSmit, Andre de Ven_ZA
dc.contributor.authorFitschen, Elizabethen_ZA
dc.date.accessioned2016-02-26T07:15:10Z
dc.date.available2016-02-26T07:15:10Z
dc.date.issued1990en_ZA
dc.descriptionIncludes bibliography.en_ZA
dc.description.abstractDie navorser het gepoog om vas te stel of drosgedrag in assosiasie met sekere veranderlikes plaasvind, dus of daar tendense bestaan. Die veranderlikes van belang vir die maatskaplike werk professie het voorkeur gekry in die studie. Die doel hiervan was om aan te toon dat hierdie professie 'n rol kan speel ten opsigte van hierdie gedrag. Die studie is beperk tot een inrigting, naamlik 'n plek van veiligheid. Tendense oor 'n 10 jaar tydperk, 1980-1989, is bestudeer sodat moontlik ook die invloed van personeelaangeleenthede en verskille in die bestuur van die inrigting indentifiseer kan word. Die data is vanuit argiefrekords, soos die persoonlike leêrs, straf-, opname-, en drostersregister, verkry. Ongestruktureerde onderhoude met die personeel het addisionele inligting verskaf. Oor sekere van die data is gegewens van die totale drosterpopulasie oor 10 jaar ingewin (N=492). Ander gegewens is vanuit die beskikbare persoonlike lêers (nl=413) verkry. Nie alle lêers het die verlangde gegewens beskikbaar gehad nie, en vir sekere gegewens is data vir kleiner groepe drosters ingewin. Hierdie gegewens is getabuleer, en waar van toepassing, is van grafieke of histogramme gebruik gemaak. Uit die resultate kon die volgende afgelei word: die omvang van die probleem is wyd en regverdig navorsing. 'n Hӧer drossyfer word in die maande van Februarie, Maart en November gevind. Daar is nie 'n tendens om op sekere dae van die week meer as ander dae te dros nie. Die meeste drosters dros binne 'n kort tyd na opname, en dros dan slegs enkele male van korte duur. Meer seuns dros as dogters. Die meeste drosters val binne die ouderdomsgroep 14-16 jaar en hierdie groep is ook vir die hoogste aantal drosinsidente verantwoordelik. Die meerderheid drosters dros in groepe, en in die geselskap van 'n ervare droster wanneer hulle die eerste maal dros. Die meeste drosters het 'n geskiedenis van wegloop- of drosgedrag. Die I.K. van drosters is ietwat laer as die van die normale bevolking, en hulle is ook meestal skolasties vertraag. Die meeste drosters meld mees gereeld hulle ongelukkigheid by die veiligheidsplek as 'n rede vir dros. Daar word tydens drosinsidente meestal huiswaarts gedros. Uit die resultate kon dus afgelei word dat, hoewel drosters waarskynlik ook emosionele probleme het, omgewingsfaktore 'n rol speel by drostery. Die belangrike implikasie van die bevinding is dat drostery deur omgewingsmanipulasie verminder behoort te kan word, en dat die maatskaplike werk professie 'n belangrike rol in die opsig kan speel.en_ZA
dc.identifier.apacitationFitschen, E. (1990). <i>'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/17264en_ZA
dc.identifier.chicagocitationFitschen, Elizabeth. <i>"'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1990. http://hdl.handle.net/11427/17264en_ZA
dc.identifier.citationFitschen, E. 1990. 'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Fitschen, Elizabeth AB - Die navorser het gepoog om vas te stel of drosgedrag in assosiasie met sekere veranderlikes plaasvind, dus of daar tendense bestaan. Die veranderlikes van belang vir die maatskaplike werk professie het voorkeur gekry in die studie. Die doel hiervan was om aan te toon dat hierdie professie 'n rol kan speel ten opsigte van hierdie gedrag. Die studie is beperk tot een inrigting, naamlik 'n plek van veiligheid. Tendense oor 'n 10 jaar tydperk, 1980-1989, is bestudeer sodat moontlik ook die invloed van personeelaangeleenthede en verskille in die bestuur van die inrigting indentifiseer kan word. Die data is vanuit argiefrekords, soos die persoonlike leêrs, straf-, opname-, en drostersregister, verkry. Ongestruktureerde onderhoude met die personeel het addisionele inligting verskaf. Oor sekere van die data is gegewens van die totale drosterpopulasie oor 10 jaar ingewin (N=492). Ander gegewens is vanuit die beskikbare persoonlike lêers (nl=413) verkry. Nie alle lêers het die verlangde gegewens beskikbaar gehad nie, en vir sekere gegewens is data vir kleiner groepe drosters ingewin. Hierdie gegewens is getabuleer, en waar van toepassing, is van grafieke of histogramme gebruik gemaak. Uit die resultate kon die volgende afgelei word: die omvang van die probleem is wyd en regverdig navorsing. 'n Hӧer drossyfer word in die maande van Februarie, Maart en November gevind. Daar is nie 'n tendens om op sekere dae van die week meer as ander dae te dros nie. Die meeste drosters dros binne 'n kort tyd na opname, en dros dan slegs enkele male van korte duur. Meer seuns dros as dogters. Die meeste drosters val binne die ouderdomsgroep 14-16 jaar en hierdie groep is ook vir die hoogste aantal drosinsidente verantwoordelik. Die meerderheid drosters dros in groepe, en in die geselskap van 'n ervare droster wanneer hulle die eerste maal dros. Die meeste drosters het 'n geskiedenis van wegloop- of drosgedrag. Die I.K. van drosters is ietwat laer as die van die normale bevolking, en hulle is ook meestal skolasties vertraag. Die meeste drosters meld mees gereeld hulle ongelukkigheid by die veiligheidsplek as 'n rede vir dros. Daar word tydens drosinsidente meestal huiswaarts gedros. Uit die resultate kon dus afgelei word dat, hoewel drosters waarskynlik ook emosionele probleme het, omgewingsfaktore 'n rol speel by drostery. Die belangrike implikasie van die bevinding is dat drostery deur omgewingsmanipulasie verminder behoort te kan word, en dat die maatskaplike werk professie 'n belangrike rol in die opsig kan speel. DA - 1990 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1990 T1 - 'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband TI - 'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband UR - http://hdl.handle.net/11427/17264 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/17264
dc.identifier.vancouvercitationFitschen E. 'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1990 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/17264en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentDepartment of Social Developmenten_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherClinical Social Worken_ZA
dc.subject.otherChildren - Institutional care - South Africa - Cape Townen_ZA
dc.title'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verbanden_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMSocScen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1990_fitschen_elizabeth.pdf
Size:
1.48 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections