Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie

Master Thesis

1981

Permanent link to this Item
Authors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher

University of Cape Town

License
Series
Abstract
Die doel van hierdie studie was om deur die implimentering van die fenomenologigse pedagogiek-denke die werklike essensies van die verhouding primere skoolhoof-onderwyser-leerling m.b.t. leidinggewing aan lg. twee oop te dek. Om leiding te gee, is 'n proses wat ontwikkelend van aard is en waardeur 'n indiwidu gehelp word om sy eie moontlikhede, vermoens, vaardighede en gesindhede te verstaan en aanvaar n.a.v. sy eie aspirasies sodat hy in toenemende mate in staat gestel kan word om sy eie verantwoordelike keuses as indiwidu en as lid van 'n groep van 'n dinamiese maatskappy te voorsien waar hy kan leer omtrent vlakke van onderskeie beroepe en opvoedkundige strewes en waarde-oordele.
Description

Reference:

Collections