Die alter ego in die romans van Etienne Leroux
dc.contributor.advisor | Snyman, Henning | en_ZA |
dc.contributor.author | Borman, Martha M | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2014-10-11T12:09:32Z | |
dc.date.available | 2014-10-11T12:09:32Z | |
dc.date.issued | 1990 | en_ZA |
dc.description | Bibliography: leaves 391-406. | en_ZA |
dc.description.abstract | Die konfrontasie tussen die mens en sy alter ego (die "antler" in die psige) is nie 'n onbekende verskynsel nie. Sedert die vroegste tye het filosowe en skrywers na die alter ego verwys en korter gelede het 'n aantal psigiaters, sielkundiges, antropoloe en literatore die dubbelganger/alter ego as studieterrein gekies. Onder andere word die feit beklemtoon dat die fenomeen van die dubbelganger of alter ego nie net 'n versinsel van filosowe of skrywers is nie, maar 'n patologiese realiteit wat met intrapsigiese konflik verband hou. Voorts word aangedui dat die frekwensie van die verskyning van die alter ego in die literatuur die eienaardigheid van die lewe en die kompleksiteit van die menslike psige beklemtoon. In die eerste hoofstuk van hierdie studie is daar 'n uiteensetting van die verkenning verskillende vakgeleerdes. | en_ZA |
dc.identifier.apacitation | Borman, M. M. (1990). <i>Die alter ego in die romans van Etienne Leroux</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/8367 | en_ZA |
dc.identifier.chicagocitation | Borman, Martha M. <i>"Die alter ego in die romans van Etienne Leroux."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1990. http://hdl.handle.net/11427/8367 | en_ZA |
dc.identifier.citation | Borman, M. 1990. Die alter ego in die romans van Etienne Leroux. University of Cape Town. | en_ZA |
dc.identifier.ris | TY - Thesis / Dissertation AU - Borman, Martha M AB - Die konfrontasie tussen die mens en sy alter ego (die "antler" in die psige) is nie 'n onbekende verskynsel nie. Sedert die vroegste tye het filosowe en skrywers na die alter ego verwys en korter gelede het 'n aantal psigiaters, sielkundiges, antropoloe en literatore die dubbelganger/alter ego as studieterrein gekies. Onder andere word die feit beklemtoon dat die fenomeen van die dubbelganger of alter ego nie net 'n versinsel van filosowe of skrywers is nie, maar 'n patologiese realiteit wat met intrapsigiese konflik verband hou. Voorts word aangedui dat die frekwensie van die verskyning van die alter ego in die literatuur die eienaardigheid van die lewe en die kompleksiteit van die menslike psige beklemtoon. In die eerste hoofstuk van hierdie studie is daar 'n uiteensetting van die verkenning verskillende vakgeleerdes. DA - 1990 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1990 T1 - Die alter ego in die romans van Etienne Leroux TI - Die alter ego in die romans van Etienne Leroux UR - http://hdl.handle.net/11427/8367 ER - | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11427/8367 | |
dc.identifier.vancouvercitation | Borman MM. Die alter ego in die romans van Etienne Leroux. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1990 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/8367 | en_ZA |
dc.language.iso | afr | |
dc.publisher.department | Afrikaans and Netherlandic Studies | en_ZA |
dc.publisher.faculty | Faculty of Humanities | en_ZA |
dc.publisher.institution | University of Cape Town | |
dc.subject.other | Afrikaans and Netherlandic Studies | en_ZA |
dc.title | Die alter ego in die romans van Etienne Leroux | en_ZA |
dc.type | Doctoral Thesis | |
dc.type.qualificationlevel | Doctoral | |
dc.type.qualificationname | PhD | en_ZA |
uct.type.filetype | Text | |
uct.type.filetype | Image | |
uct.type.publication | Research | en_ZA |
uct.type.resource | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- thesis_hum_1990_borman_mm.pdf
- Size:
- 6.24 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: