Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika

dc.contributor.advisorHelm, Brunhildeen_ZA
dc.contributor.authorStrydom, Katinka J Den_ZA
dc.date.accessioned2016-03-21T19:10:12Z
dc.date.available2016-03-21T19:10:12Z
dc.date.issued1972en_ZA
dc.descriptionVol. 2, Case studies, confidential.en_ZA
dc.description.abstractDie benadering wat in hierdie studie toegepas is, is dié van die psigiatriese maatskaplike werker. Dit beteken dat die fokus hoofsaaklik op die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit, sowel as die maatskaplike funksionering van die homoseksuele persone, gerig is. Die basiese kennis van die psigiatriese maatskaplike werker is geleë in persoonlikheidsontwikkeling wat ten nouste met die psigo-seksuele ontwikkelingstadia saamval. Gesinsdinamika sowel as persoonlikheidsdinamika is dus faktore wat as essensiële studiemateriaal deur die psigiatriese maatskaplike werker beskou word. Die studie moes egter uitgebrei word om ander aspekte ook te behels, veral weens die hoogs-gekompliseerde en menigvuldige aard van hornoseksualiteit as verskynsel. Sosiologiese faktore wat die sosiale milieu van die mens grotendeels bepaal, moes ingesluit word, asook die toepassing van sosiale sanksies wat ten nouste saamhang met verskynsels soos stigma, konflikte en baie ander veranderlikes. Regsaspekte kon allermins oor die hoof gesien word - hulle bepaal die raamwerk waarin homoseksueles lee£ en weerspieël in belangrike wyses die houdings van die gemeenskap. Terapie moes ook bespreek word, beide om die bydrae van maatskaplike werk te bestudeer en om die bydraes van ander beroepe in verband te sien.en_ZA
dc.identifier.apacitationStrydom, K. J. D. (1972). <i>Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/18048en_ZA
dc.identifier.chicagocitationStrydom, Katinka J D. <i>"Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1972. http://hdl.handle.net/11427/18048en_ZA
dc.identifier.citationStrydom, K. 1972. Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Strydom, Katinka J D AB - Die benadering wat in hierdie studie toegepas is, is dié van die psigiatriese maatskaplike werker. Dit beteken dat die fokus hoofsaaklik op die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit, sowel as die maatskaplike funksionering van die homoseksuele persone, gerig is. Die basiese kennis van die psigiatriese maatskaplike werker is geleë in persoonlikheidsontwikkeling wat ten nouste met die psigo-seksuele ontwikkelingstadia saamval. Gesinsdinamika sowel as persoonlikheidsdinamika is dus faktore wat as essensiële studiemateriaal deur die psigiatriese maatskaplike werker beskou word. Die studie moes egter uitgebrei word om ander aspekte ook te behels, veral weens die hoogs-gekompliseerde en menigvuldige aard van hornoseksualiteit as verskynsel. Sosiologiese faktore wat die sosiale milieu van die mens grotendeels bepaal, moes ingesluit word, asook die toepassing van sosiale sanksies wat ten nouste saamhang met verskynsels soos stigma, konflikte en baie ander veranderlikes. Regsaspekte kon allermins oor die hoof gesien word - hulle bepaal die raamwerk waarin homoseksueles lee£ en weerspieël in belangrike wyses die houdings van die gemeenskap. Terapie moes ook bespreek word, beide om die bydrae van maatskaplike werk te bestudeer en om die bydraes van ander beroepe in verband te sien. DA - 1972 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1972 T1 - Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika TI - Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika UR - http://hdl.handle.net/11427/18048 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/18048
dc.identifier.vancouvercitationStrydom KJD. Die psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrika. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1972 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/18048en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentDepartment of Social Developmenten_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherClinical Social Worken_ZA
dc.subject.otherPsychiatric Servicesen_ZA
dc.titleDie psigo-maatskaplike aspekte van homoseksualiteit:'n veld-en dokumentêre studie met spesiale verwysing na psigiatriese maatskaplike werk in Suid-Afrikaen_ZA
dc.typeDoctoral Thesis
dc.type.qualificationlevelDoctoral
dc.type.qualificationnamePhDen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1972_strydom_katinka_j_d.pdf
Size:
12.74 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections