Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L
| dc.contributor.advisor | Eloff, J N | en_ZA |
| dc.contributor.author | Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus | en_ZA |
| dc.date.accessioned | 2016-10-16T09:51:25Z | |
| dc.date.available | 2016-10-16T09:51:25Z | |
| dc.date.issued | 1986 | en_ZA |
| dc.description | Bibliography: pages 72-77. | en_ZA |
| dc.description.abstract | Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie "probleemverbindings" identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende studie. | en_ZA |
| dc.identifier.apacitation | Van Schalkwyk, A. J. (1986). <i>Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Science ,Department of Biological Sciences. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/22160 | en_ZA |
| dc.identifier.chicagocitation | Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus. <i>"Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Science ,Department of Biological Sciences, 1986. http://hdl.handle.net/11427/22160 | en_ZA |
| dc.identifier.citation | Van Schalkwyk, A. 1986. Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L. University of Cape Town. | en_ZA |
| dc.identifier.ris | TY - Thesis / Dissertation AU - Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus AB - Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie "probleemverbindings" identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende studie. DA - 1986 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1986 T1 - Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L TI - Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L UR - http://hdl.handle.net/11427/22160 ER - | en_ZA |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11427/22160 | |
| dc.identifier.vancouvercitation | Van Schalkwyk AJ. Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Science ,Department of Biological Sciences, 1986 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/22160 | en_ZA |
| dc.language.iso | afr | en_ZA |
| dc.publisher.department | Department of Biological Sciences | en_ZA |
| dc.publisher.faculty | Faculty of Science | en_ZA |
| dc.publisher.institution | University of Cape Town | |
| dc.subject.other | Botany | en_ZA |
| dc.title | Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L | en_ZA |
| dc.type | Master Thesis | |
| dc.type.qualificationlevel | Masters | |
| dc.type.qualificationname | MSc | en_ZA |
| uct.type.filetype | Text | |
| uct.type.filetype | Image | |
| uct.type.publication | Research | en_ZA |
| uct.type.resource | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- thesis_sci_1986_van_schalkwyk_adriaan_jacobus.pdf
- Size:
- 3.05 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: