Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L
Master Thesis
1986
Permanent link to this Item
Authors
Supervisors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher
University of Cape Town
Department
Faculty
License
Series
Abstract
Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie "probleemverbindings" identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende studie.
Description
Bibliography: pages 72-77.
Keywords
Reference:
Van Schalkwyk, A. 1986. Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L. University of Cape Town.