Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff

dc.contributor.authorMeiring, Lillian Yvonneen_ZA
dc.date.accessioned2016-10-21T07:34:28Z
dc.date.available2016-10-21T07:34:28Z
dc.date.issued1952en_ZA
dc.description.abstractDie moeilikhede waarvoor 'n mens by die studie van so 'n groot kunstenaar stuit, is veelvuldig. Die bron van Nijhoff se poësie is sy worsteling met belangrike lewens- en sielsprobleme, wat by deur middel van 'n verskeidenheid van telkens terugkerende motiewe tot uiting bring. Soos by alle groot digters, vorm Nijhoff se werk egter so 'n hegte eenheid dat dit feitlik onmoontlik is om een van die motiewe afsonderlik te bespreek, sonder om ook al die ander aan te raak, want hulle word gedurig in- en deurmekaar gevleg en oorvleuel mekaar telkens om 'n harmoniese geheel te skep. Wat ek dus probeer doen het, is om eers 'n begrip van sy probleme in 't geheel te gee, en dan die moeder- en kindmotief, wat as 't ware as leidraad dwarsdeur sy "oeuvre" loop, te bespreek.en_ZA
dc.identifier.apacitationMeiring, L. Y. (1952). <i>Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/22237en_ZA
dc.identifier.chicagocitationMeiring, Lillian Yvonne. <i>"Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1952. http://hdl.handle.net/11427/22237en_ZA
dc.identifier.citationMeiring, L. 1952. Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Meiring, Lillian Yvonne AB - Die moeilikhede waarvoor 'n mens by die studie van so 'n groot kunstenaar stuit, is veelvuldig. Die bron van Nijhoff se poësie is sy worsteling met belangrike lewens- en sielsprobleme, wat by deur middel van 'n verskeidenheid van telkens terugkerende motiewe tot uiting bring. Soos by alle groot digters, vorm Nijhoff se werk egter so 'n hegte eenheid dat dit feitlik onmoontlik is om een van die motiewe afsonderlik te bespreek, sonder om ook al die ander aan te raak, want hulle word gedurig in- en deurmekaar gevleg en oorvleuel mekaar telkens om 'n harmoniese geheel te skep. Wat ek dus probeer doen het, is om eers 'n begrip van sy probleme in 't geheel te gee, en dan die moeder- en kindmotief, wat as 't ware as leidraad dwarsdeur sy "oeuvre" loop, te bespreek. DA - 1952 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1952 T1 - Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff TI - Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff UR - http://hdl.handle.net/11427/22237 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/22237
dc.identifier.vancouvercitationMeiring LY. Die moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoff. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1952 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/22237en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentAfrikaans and Netherlandic Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherAfrikaans and Netherlandic Studiesen_ZA
dc.titleDie moeder- en kindmotief in die poësie van M. Nijhoffen_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMAen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1952_meiring_lillian_yvonne.pdf
Size:
3.75 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections