Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring

dc.contributor.advisorVan der Merwe, H Wen_ZA
dc.contributor.authorDu Preez, Gert Thomasen_ZA
dc.date.accessioned2016-03-09T09:04:59Z
dc.date.available2016-03-09T09:04:59Z
dc.date.issued1983en_ZA
dc.description.abstractHierdie ondersoek het betrekking op die verhoudingsvraagstuk in polisiëring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en Asiërs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening van 'n verteenwoordigende aantal respondente in Pietersburg is. Die opname van die gegewens is gedurende Desember 1979 en Januarie 1980 deur ondersoeker persoonlik en 'n aantal veldwerkers (Asiërs, Blankes en Kleurlinge) gedoen. Die doel met die ondersoek was primêr om die aard van bestaande verhoudinge tussen die Suid-Afrikaanse Polisie en die publiek volgens die mening van 'n ondersoekgroep te bepaal en om moontlike verhoudingversteurende faktore te identifiseer. Die ondersoekresultate weerspieël uiteraard slegs die menings van die inwoners van Pietersburg en veralgemenings is gevaarlik. Bepaalde hipoteses wat met die oog op die ondersoekgebied geformuleer is, is getoets en dit blyk volgens die bevindinge dat bestaande verhoudinge huidig in die polisiëringsproses geskend word. Verskeie faktore wat stremmend kan inwerk op die handhawing van gesonde onderlinge verhoudinge, is geidentifiseer.en_ZA
dc.identifier.apacitationDu Preez, G. T. (1983). <i>Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Sociology. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/17598en_ZA
dc.identifier.chicagocitationDu Preez, Gert Thomas. <i>"Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Sociology, 1983. http://hdl.handle.net/11427/17598en_ZA
dc.identifier.citationDu Preez, G. 1983. Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Du Preez, Gert Thomas AB - Hierdie ondersoek het betrekking op die verhoudingsvraagstuk in polisiëring. Die bevindinge is gebaseer op inligting wat deur middel van 'n vraelys ingesamel is. Vir hierdie doel is 718 respondente (Blankes, Kleurlinge en Asiërs) binne die munisipale dorpsgebied van Pietersburg ewekansig geselekteer om te bepaal wat die mening van 'n verteenwoordigende aantal respondente in Pietersburg is. Die opname van die gegewens is gedurende Desember 1979 en Januarie 1980 deur ondersoeker persoonlik en 'n aantal veldwerkers (Asiërs, Blankes en Kleurlinge) gedoen. Die doel met die ondersoek was primêr om die aard van bestaande verhoudinge tussen die Suid-Afrikaanse Polisie en die publiek volgens die mening van 'n ondersoekgroep te bepaal en om moontlike verhoudingversteurende faktore te identifiseer. Die ondersoekresultate weerspieël uiteraard slegs die menings van die inwoners van Pietersburg en veralgemenings is gevaarlik. Bepaalde hipoteses wat met die oog op die ondersoekgebied geformuleer is, is getoets en dit blyk volgens die bevindinge dat bestaande verhoudinge huidig in die polisiëringsproses geskend word. Verskeie faktore wat stremmend kan inwerk op die handhawing van gesonde onderlinge verhoudinge, is geidentifiseer. DA - 1983 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1983 T1 - Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring TI - Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring UR - http://hdl.handle.net/11427/17598 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/17598
dc.identifier.vancouvercitationDu Preez GT. Die verhoudingsvraagstuk in polisiëring. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Sociology, 1983 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/17598en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentDepartment of Sociologyen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherSociologyen_ZA
dc.subject.otherPolicingen_ZA
dc.titleDie verhoudingsvraagstuk in polisiëringen_ZA
dc.typeDoctoral Thesis
dc.type.qualificationlevelDoctoral
dc.type.qualificationnamePhDen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1983_du_preez_gert_thomas (1).pdf
Size:
6.79 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections