'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element

dc.contributor.advisorJ. Van Tonder
dc.contributor.authorKruger, Johann Jacobus
dc.date.accessioned2024-06-28T13:24:30Z
dc.date.available2024-06-28T13:24:30Z
dc.date.issued1994
dc.date.updated2024-06-21T19:26:21Z
dc.description.abstractDie navorsing vir hierdie skripsie is die resultaat van 'n beset dat studente aan Onderwyserskolleges voorsien moet word van idees om pre-primere en laer skoolleerlinge in klasmusiek te onderrig. Hierdie studie het horn ten doel gestel om die probleem by te le deur die kind se natuurlike bewegingsvermoens aan te wend, en horn te motiveer om van sy fantasiee en skeppende vermoens gebruik te maak om uiting te gee aan sy gevoelens. Vir hierdie doel is navorsing gedoen met betrekking tot die kind se ontvanklikheid van musikale stimuli gedurende sy ontwikkelingstadia, om sodoende die bes moontlike onderrig te verseker. 'n Studie is onderneem om die geskiedkundige agtergrond van beweging en dans te bepaal, en om metodes van beweging wat in 'n klasmusieksituasie toegepas kan word, in oenskou te neem. Aangesien die integrasie van vakgebiede tans baie aandag geniet deur opvoedkundiges, is daar besluit om die ooreenkomste tussen musiek en taal uit te lig. Deur middel van hierdie integrasie van musiek in die gewone skoolsillabus, verkry musiek ook verhoogde status.
dc.identifier.apacitationKruger, J. J. (1994). <i>'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element</i>. (). ,Faculty of Humanities ,College of Music. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/40085en_ZA
dc.identifier.chicagocitationKruger, Johann Jacobus. <i>"'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element."</i> ., ,Faculty of Humanities ,College of Music, 1994. http://hdl.handle.net/11427/40085en_ZA
dc.identifier.citationKruger, J.J. 1994. 'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element. . ,Faculty of Humanities ,College of Music. http://hdl.handle.net/11427/40085en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Kruger, Johann Jacobus AB - Die navorsing vir hierdie skripsie is die resultaat van 'n beset dat studente aan Onderwyserskolleges voorsien moet word van idees om pre-primere en laer skoolleerlinge in klasmusiek te onderrig. Hierdie studie het horn ten doel gestel om die probleem by te le deur die kind se natuurlike bewegingsvermoens aan te wend, en horn te motiveer om van sy fantasiee en skeppende vermoens gebruik te maak om uiting te gee aan sy gevoelens. Vir hierdie doel is navorsing gedoen met betrekking tot die kind se ontvanklikheid van musikale stimuli gedurende sy ontwikkelingstadia, om sodoende die bes moontlike onderrig te verseker. 'n Studie is onderneem om die geskiedkundige agtergrond van beweging en dans te bepaal, en om metodes van beweging wat in 'n klasmusieksituasie toegepas kan word, in oenskou te neem. Aangesien die integrasie van vakgebiede tans baie aandag geniet deur opvoedkundiges, is daar besluit om die ooreenkomste tussen musiek en taal uit te lig. Deur middel van hierdie integrasie van musiek in die gewone skoolsillabus, verkry musiek ook verhoogde status. DA - 1994 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town KW - Music LK - https://open.uct.ac.za PY - 1994 T1 - 'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element TI - 'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element UR - http://hdl.handle.net/11427/40085 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/40085
dc.identifier.vancouvercitationKruger JJ. 'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element. []. ,Faculty of Humanities ,College of Music, 1994 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/40085en_ZA
dc.language.rfc3066eng
dc.publisher.departmentCollege of Music
dc.publisher.facultyFaculty of Humanities
dc.subjectMusic
dc.title'n Ondersoek na die ontwikkeling van die musikale potensiaal van die kind met beweging as belangrike element
dc.typeThesis / Dissertation
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationlevelMasters
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1994_kruger johann jacobus.pdf
Size:
20.17 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.72 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:
Collections