Narratief en trauma : 'n ondersoek na die gebruik van ‘‘trauma’’ as 'n literêre kategorie in die analise van tekste

dc.contributor.advisorVan der Merwe, Chris Nen_ZA
dc.contributor.authorReynecke, Celésteen_ZA
dc.date.accessioned2015-10-28T05:23:34Z
dc.date.available2015-10-28T05:23:34Z
dc.date.issued2008en_ZA
dc.descriptionIncludes bibliographical references.en_ZA
dc.description.abstractThis dissertation seeks to explore the notion of "trauma" as a useful tool in the analysis of literary texts. For this reason, aspects of psychological theory pertaining to trauma will be applied to various Afrikaans texts. Horrelpoot (2006) by Eben Venter, as well as Equatoria (2006) by Tom Dreyer will form the backbone of this analysis. Attention will also be paid to the Heart of Darkness (by Joseph Conrad) intertext that appears in both. To expand the analysis, a brief overview of trauma in three other literary texts will also be included. These include Kennis van die Aand (1973) by Andre P Brink, Die Onsigbares (2003) by EKM Didio and In Stede van die Liefde (2005) by Etienne van Heerden. The aim will be to ascertain whether there is a generic way in which authors apply trauma within literary texts, or whether there are different ways of implementing this theme in the novels. Opsomming: Hierdie verhandeling is daarop gemik om ondersoek in te stel of "trauma" 'n bruikbare kategorie is in die analise van literere tekste. Die sielkundige teorie rakende trauma sal dus toegepas word op verskeie Afrikaanse tekste. Die hooffokus sal op Horrelpoot (2006) deur Eben Venter en Equatoria (2006) deur Tom Dreyer wees. Daar sal ook aandag gegee word aan die Heart of Darkness (deur Joseph Conrad) as interteks in albei verhale. Om die ondersoek uit te brei sal 'n bondige oorsig van trauma in drie ander Afrikaanse tekste ook gegee word, naamlik Kennis van die Aand (1973) deur Andre P Brink, Die Onsigbares (2003) deur EKM Didio en In Stede van die Liefde (2005) deur Etienne van Heerden. Daar sal spesifiek gekyk word of die skrywers die trauma-gegewe op dieselfde manier gebruik en of daar verskillende maniere is om met hierdie tematiek te werk te gaan.en_ZA
dc.identifier.apacitation (2008). <i>Narratief en trauma : 'n ondersoek na die gebruik van ‘‘trauma’’ as 'n literêre kategorie in die analise van tekste</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/14368en_ZA
dc.identifier.chicagocitation. <i>"Narratief en trauma : 'n ondersoek na die gebruik van ‘‘trauma’’ as 'n literêre kategorie in die analise van tekste."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 2008. http://hdl.handle.net/11427/14368en_ZA
dc.identifier.citation 2008. Narratief en trauma : 'n ondersoek na die gebruik van ‘‘trauma’’ as 'n literêre kategorie in die analise van tekste. Thesis. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. http://hdl.handle.net/11427/14368en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Reynecke, Celéste AB - This dissertation seeks to explore the notion of "trauma" as a useful tool in the analysis of literary texts. For this reason, aspects of psychological theory pertaining to trauma will be applied to various Afrikaans texts. Horrelpoot (2006) by Eben Venter, as well as Equatoria (2006) by Tom Dreyer will form the backbone of this analysis. Attention will also be paid to the Heart of Darkness (by Joseph Conrad) intertext that appears in both. To expand the analysis, a brief overview of trauma in three other literary texts will also be included. These include Kennis van die Aand (1973) by Andre P Brink, Die Onsigbares (2003) by EKM Didio and In Stede van die Liefde (2005) by Etienne van Heerden. The aim will be to ascertain whether there is a generic way in which authors apply trauma within literary texts, or whether there are different ways of implementing this theme in the novels. Opsomming: Hierdie verhandeling is daarop gemik om ondersoek in te stel of "trauma" 'n bruikbare kategorie is in die analise van literere tekste. Die sielkundige teorie rakende trauma sal dus toegepas word op verskeie Afrikaanse tekste. Die hooffokus sal op Horrelpoot (2006) deur Eben Venter en Equatoria (2006) deur Tom Dreyer wees. Daar sal ook aandag gegee word aan die Heart of Darkness (deur Joseph Conrad) as interteks in albei verhale. Om die ondersoek uit te brei sal 'n bondige oorsig van trauma in drie ander Afrikaanse tekste ook gegee word, naamlik Kennis van die Aand (1973) deur Andre P Brink, Die Onsigbares (2003) deur EKM Didio en In Stede van die Liefde (2005) deur Etienne van Heerden. Daar sal spesifiek gekyk word of die skrywers die trauma-gegewe op dieselfde manier gebruik en of daar verskillende maniere is om met hierdie tematiek te werk te gaan. DA - 2008 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 2008 T1 - Narratief en trauma : 'n ondersoek na die gebruik van ‘‘trauma’’ as 'n literêre kategorie in die analise van tekste TI - Narratief en trauma : 'n ondersoek na die gebruik van ‘‘trauma’’ as 'n literêre kategorie in die analise van tekste UR - http://hdl.handle.net/11427/14368 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/14368
dc.identifier.vancouvercitation. Narratief en trauma : 'n ondersoek na die gebruik van ‘‘trauma’’ as 'n literêre kategorie in die analise van tekste. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 2008 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/14368en_ZA
dc.language.isoengen_ZA
dc.publisher.departmentAfrikaans and Netherlandic Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherAfrikaansen_ZA
dc.titleNarratief en trauma : 'n ondersoek na die gebruik van ‘‘trauma’’ as 'n literêre kategorie in die analise van teksteen_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMAen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_2008_reynecke_cela_copy_ste (1).pdf
Size:
3.25 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections