Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde

dc.contributor.advisorSnyman, Henning
dc.contributor.authorVan der Westhuizen, Nicolaas Johannes
dc.date.accessioned2017-01-26T14:02:42Z
dc.date.available2017-01-26T14:02:42Z
dc.date.issued1990
dc.date.updated2016-11-22T11:11:23Z
dc.description.abstractIn die skripsie word die hiaat ondersoek wat tussen die oorspronklike konsepsies van die "Erotiek", waar dit beskou is as 'n kosmogoniese mag, die Primêre Beweger, wat die skepping mitologies laat afspeel het, en die moderne opvattings en toepassings van betekenis dieselfde term waar die betekenis oënskynlik gereduseer is tot slegs een aspek van die oorspronklike term - die seksualiteit. Die evolusie van die begrip word nagegaan vanaf die vroegste verskyning, by die Griekse digter Hesiodus (c. 700 v.C), en Plato (asook ander Griekse wysgere) se filosofiese uitbouing, die omvorming van die liefdesidee deur die Christendom tot Agape, en die uiteindelike kulminasie van die moderne erotiek soos dit verskyn in die Afrikaanse literêre teks. Die roman Mahala van Chris Barnard word vanuit 'n Freudiaanse perspektief benader en wys op die sado-masochistiese boublokke van die Afrikanerliefde: die sosio-psigologiese regressie van die hoofkarakter word nagegaan namate hy ondergaan weens die skuld teenoor die Vader. Sewe Dae die Silbersteins skets die teenoorgestelde proses, waar die enkeling geïnisieer word in die gesofistikeerde Westerse wêreld, deur die Jungiaanse individuasieproses trapsgewys, maar ironies te voltooi, as die Self/Seun-offer hier gemaak word aan die die Moeder, sonder die regenerasie van die lewende mite/simbool vir die tyd. Die gedig "Snol" uit van N.P. van Wyk Louw is die slotteks en wys op die konfrontasie van die denker met homself, waar hy in 'n post-koïtale melancholie deurdring tot die gnosis dat die waarheid/ heling/verlossing diep in sy skeppende self lê.
dc.identifier.apacitationVan der Westhuizen, N. J. (1990). <i>Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/23473en_ZA
dc.identifier.chicagocitationVan der Westhuizen, Nicolaas Johannes. <i>"Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1990. http://hdl.handle.net/11427/23473en_ZA
dc.identifier.citationVan der Westhuizen, N. 1990. Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Van der Westhuizen, Nicolaas Johannes AB - In die skripsie word die hiaat ondersoek wat tussen die oorspronklike konsepsies van die "Erotiek", waar dit beskou is as 'n kosmogoniese mag, die Primêre Beweger, wat die skepping mitologies laat afspeel het, en die moderne opvattings en toepassings van betekenis dieselfde term waar die betekenis oënskynlik gereduseer is tot slegs een aspek van die oorspronklike term - die seksualiteit. Die evolusie van die begrip word nagegaan vanaf die vroegste verskyning, by die Griekse digter Hesiodus (c. 700 v.C), en Plato (asook ander Griekse wysgere) se filosofiese uitbouing, die omvorming van die liefdesidee deur die Christendom tot Agape, en die uiteindelike kulminasie van die moderne erotiek soos dit verskyn in die Afrikaanse literêre teks. Die roman Mahala van Chris Barnard word vanuit 'n Freudiaanse perspektief benader en wys op die sado-masochistiese boublokke van die Afrikanerliefde: die sosio-psigologiese regressie van die hoofkarakter word nagegaan namate hy ondergaan weens die skuld teenoor die Vader. Sewe Dae die Silbersteins skets die teenoorgestelde proses, waar die enkeling geïnisieer word in die gesofistikeerde Westerse wêreld, deur die Jungiaanse individuasieproses trapsgewys, maar ironies te voltooi, as die Self/Seun-offer hier gemaak word aan die die Moeder, sonder die regenerasie van die lewende mite/simbool vir die tyd. Die gedig "Snol" uit van N.P. van Wyk Louw is die slotteks en wys op die konfrontasie van die denker met homself, waar hy in 'n post-koïtale melancholie deurdring tot die gnosis dat die waarheid/ heling/verlossing diep in sy skeppende self lê. DA - 1990 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1990 T1 - Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde TI - Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde UR - http://hdl.handle.net/11427/23473 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/23473
dc.identifier.vancouvercitationVan der Westhuizen NJ. Die erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1990 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/23473en_ZA
dc.language.isoeng
dc.language.isoafr
dc.publisher.departmentAfrikaans and Netherlandic Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherAfrikaans Language and Literature
dc.titleDie erotiek as sosio-psigologiese projeksie in die literatuur en literatuurondersoek, met spesiale verwysing na betreklik hedendaagse Afrikaanse letterkunde
dc.typeDoctoral Thesis
dc.type.qualificationlevelDoctoral
dc.type.qualificationnamePhD
uct.type.publicationResearch
uct.type.resourceThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Van_der_Westhuizen_Die_erotiek_as_sosio_1990.pdf
Size:
12.6 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.72 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:
Collections