Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841

dc.contributor.advisorDavey, A Men_ZA
dc.contributor.authorStopforth, James Arbanen_ZA
dc.date.accessioned2016-02-01T10:00:45Z
dc.date.available2016-02-01T10:00:45Z
dc.date.issued1974en_ZA
dc.description.abstractDeur hierdie verhandeling is 'n poging aangewend om lig ts werp op die vroeë geskiedenis van een van die oudste buitedistrikte van ons land. Buirski het met sy M.A.-verhandeling "The Barrys and the Overberg,", 'n gedeelte van die geskiedenis van hierdie gebied gedek. So ook het Burrow met sy werk "Overberg Outspan" sekere aspekte van die geskiedenis van hierdie groot en uitgestrekte gebied behandel. Daar word gehoop dat hierdie verhandeling 'n verdere bydrae sal lewer tot kennis van die gebied anderkant die Hottentots-Bollandberge - die Overberg. Die tydvak 1828 tot 1841 is om die volgende redes gekies: Die jaartal 1828 dagteken die aanvang van die administrasie van die buitedistrikte in ooreenstemming met die bepalings soos neergelê deur die Regsoktrooi van 1828. Die einddatum 1841 sluit die tydperk van Harry Rivers as siviele kommissaris van Swellendam af; die periode 1798-1825 is behandel deur 'n M.Th.-verhandeling van ds. J.Fourie.en_ZA
dc.identifier.apacitationStopforth, J. A. (1974). <i>Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/16628en_ZA
dc.identifier.chicagocitationStopforth, James Arban. <i>"Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies, 1974. http://hdl.handle.net/11427/16628en_ZA
dc.identifier.citationStopforth, J. 1974. Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Stopforth, James Arban AB - Deur hierdie verhandeling is 'n poging aangewend om lig ts werp op die vroeë geskiedenis van een van die oudste buitedistrikte van ons land. Buirski het met sy M.A.-verhandeling "The Barrys and the Overberg,", 'n gedeelte van die geskiedenis van hierdie gebied gedek. So ook het Burrow met sy werk "Overberg Outspan" sekere aspekte van die geskiedenis van hierdie groot en uitgestrekte gebied behandel. Daar word gehoop dat hierdie verhandeling 'n verdere bydrae sal lewer tot kennis van die gebied anderkant die Hottentots-Bollandberge - die Overberg. Die tydvak 1828 tot 1841 is om die volgende redes gekies: Die jaartal 1828 dagteken die aanvang van die administrasie van die buitedistrikte in ooreenstemming met die bepalings soos neergelê deur die Regsoktrooi van 1828. Die einddatum 1841 sluit die tydperk van Harry Rivers as siviele kommissaris van Swellendam af; die periode 1798-1825 is behandel deur 'n M.Th.-verhandeling van ds. J.Fourie. DA - 1974 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1974 T1 - Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841 TI - Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841 UR - http://hdl.handle.net/11427/16628 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/16628
dc.identifier.vancouvercitationStopforth JA. Swellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies, 1974 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/16628en_ZA
dc.language.isoengen_ZA
dc.publisher.departmentDepartment of Historical Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherHistoryen_ZA
dc.titleSwellendam en sy distrik gedurende die siviele kommissarisskap van Harry Rivers 1828-1841en_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMAen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1974_stopforth_james_arban.pdf
Size:
6.86 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections