Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900
dc.contributor.author | Fourie, Margaretta M | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2016-10-21T07:34:24Z | |
dc.date.available | 2016-10-21T07:34:24Z | |
dc.date.issued | 1940 | en_ZA |
dc.description.abstract | My doel met hierdie studie is nie om 'n geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging te gee nie. Ek wil slegs aandui hoe die genootskappers en ander stryers vir die Afrikaanse saak hul gestelde doel, n.l. om die nasionale gevoel van die volk aan te wakker en die volk te oortuig van die waarde van sy eie taal, deur die uitgee van Afrikaanse geskrifte probeer bereik het. Ook is my doel nie om te let op die literere waarde van die werke of om die geskiedkundige uiteensettinge daarin aan die waarheid te toets nie. Ek wil net maar 'n studie maak van die rol wat hierdie werke in die verwesenliking van 'n nasionale oplewing gespeel het. | en_ZA |
dc.identifier.apacitation | Fourie, M. M. (1940). <i>Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/22236 | en_ZA |
dc.identifier.chicagocitation | Fourie, Margaretta M. <i>"Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1940. http://hdl.handle.net/11427/22236 | en_ZA |
dc.identifier.citation | Fourie, M. 1940. Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900. University of Cape Town. | en_ZA |
dc.identifier.ris | TY - Thesis / Dissertation AU - Fourie, Margaretta M AB - My doel met hierdie studie is nie om 'n geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging te gee nie. Ek wil slegs aandui hoe die genootskappers en ander stryers vir die Afrikaanse saak hul gestelde doel, n.l. om die nasionale gevoel van die volk aan te wakker en die volk te oortuig van die waarde van sy eie taal, deur die uitgee van Afrikaanse geskrifte probeer bereik het. Ook is my doel nie om te let op die literere waarde van die werke of om die geskiedkundige uiteensettinge daarin aan die waarheid te toets nie. Ek wil net maar 'n studie maak van die rol wat hierdie werke in die verwesenliking van 'n nasionale oplewing gespeel het. DA - 1940 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1940 T1 - Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900 TI - Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900 UR - http://hdl.handle.net/11427/22236 ER - | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11427/22236 | |
dc.identifier.vancouvercitation | Fourie MM. Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1940 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/22236 | en_ZA |
dc.language.iso | afr | en_ZA |
dc.publisher.department | Afrikaans and Netherlandic Studies | en_ZA |
dc.publisher.faculty | Faculty of Humanities | en_ZA |
dc.publisher.institution | University of Cape Town | |
dc.subject.other | Afrikaans and Netherlandic Studies | en_ZA |
dc.title | Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900 | en_ZA |
dc.type | Master Thesis | |
dc.type.qualificationlevel | Masters | |
dc.type.qualificationname | MA | en_ZA |
uct.type.filetype | Text | |
uct.type.filetype | Image | |
uct.type.publication | Research | en_ZA |
uct.type.resource | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- thesis_hum_1940_fourie_margaretta_m.pdf
- Size:
- 1.54 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: