'n Herwaardering van die werk van Elise Muller

dc.contributor.advisorVan der Merwe, C Nen_ZA
dc.contributor.authorLewis, Minnie Miriamen_ZA
dc.date.accessioned2016-09-25T16:20:17Z
dc.date.available2016-09-25T16:20:17Z
dc.date.issued1998en_ZA
dc.descriptionBibliography: pages 161-168.en_ZA
dc.description.abstractHierdie studie het gemik op 'n herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas onbekende werk van Muller. Hierdie nuwe kyk na die werk van Elise Muller word in die tesis verder gevoer. Dit poog om die onbekende, "ander" Elise Muller op die voorgrond te stel. Ten einde die "ander" Muller te belig, was dit nodig om te let op die tradisionele Muller. 'n Ondersoek na beide Muller se vernuwende en tradisionele bydrae tot die Afrikaanse letterkunde het dit duidelik laat blyk dat sy heel gebalanseerd en genuanseerd te werke gaan met die tradisionele Afrikaner ideologieƫ.en_ZA
dc.identifier.apacitationLewis, M. M. (1998). <i>'n Herwaardering van die werk van Elise Muller</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/21876en_ZA
dc.identifier.chicagocitationLewis, Minnie Miriam. <i>"'n Herwaardering van die werk van Elise Muller."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1998. http://hdl.handle.net/11427/21876en_ZA
dc.identifier.citationLewis, M. 1998. 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Lewis, Minnie Miriam AB - Hierdie studie het gemik op 'n herwaardering van Elise Muller se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Hennie Aucamp het met Elise Muller. Verhale en essays 1942-1981, die eerste stap tot herwaardering geneem ten opsigte van Elise Muller en haar prosawerk. So ook het Nel in haar skripsie met waardering gekyk na die bekende en haas onbekende werk van Muller. Hierdie nuwe kyk na die werk van Elise Muller word in die tesis verder gevoer. Dit poog om die onbekende, "ander" Elise Muller op die voorgrond te stel. Ten einde die "ander" Muller te belig, was dit nodig om te let op die tradisionele Muller. 'n Ondersoek na beide Muller se vernuwende en tradisionele bydrae tot die Afrikaanse letterkunde het dit duidelik laat blyk dat sy heel gebalanseerd en genuanseerd te werke gaan met die tradisionele Afrikaner ideologieƫ. DA - 1998 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1998 T1 - 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller TI - 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller UR - http://hdl.handle.net/11427/21876 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/21876
dc.identifier.vancouvercitationLewis MM. 'n Herwaardering van die werk van Elise Muller. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1998 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/21876en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentAfrikaans and Netherlandic Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherAfrikaans Language and Literatureen_ZA
dc.title'n Herwaardering van die werk van Elise Mulleren_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMAen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1998_lewis_minnie_miriam.pdf
Size:
3.61 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections