Die konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur
dc.contributor.advisor | Snyman, Henning | en_ZA |
dc.contributor.author | Van Rooyen, Ian William | en_ZA |
dc.date.accessioned | 2016-05-16T11:54:32Z | |
dc.date.available | 2016-05-16T11:54:32Z | |
dc.date.issued | 1997 | en_ZA |
dc.description.abstract | Met die gay-teks as primere objek van ondersoek, is daar in hierdie studie gekyk na die onderskeiding tussen hoofstroomen gay-literatuur. Die hipotese van hierdie studie is dat bogenoemde onderskeiding nie in aIle gevalle geregverdig kan word nie. Hierdie studie ontken nie die verskille tussen die gay-teks en hoofstroom-literatuur nie. Inteendeel, daar word kennis van die onderskeiding geneem. As vertrekpunt word die aard van die gay-teks ondersoek. Dit word gedefinieer as n geordende opeenvolging van sinne wat as n samehangende eenheid geproduseer en/of geinterpreteer word waarin homofiliteit n rol speel primer, sekonder, of bloat as 'n suggestie of sensibiliteit. Die verskil tussen gay- en hoofstroom-literatuur vind veral op tematiese vlak plaas waar die bogenoemde definisie duidelik van toepassing is. Die kern van die hoofstroom-teks bestaan daarin dat die teks grotendeels op die uitbeelding van 'n menslike kondisie fokus. Hierdie menslike kondisie behels ervaringe wat aIle mense met mekaar gemeen het. n Teks kan op verskeie vlakke geinterpreteer word. Met Edmund White se roman, A Boy's Own Story as proefteks, toon hierdie studie dat een teks as beide gay- en hoofstroom teks gelees kan word. Hiermee word bewys dat die gay-teks en hoofstroom-literatuur nie antonieme van mekaar hoef te wees nie. | en_ZA |
dc.identifier.apacitation | Van Rooyen, I. W. (1997). <i>Die konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/19679 | en_ZA |
dc.identifier.chicagocitation | Van Rooyen, Ian William. <i>"Die konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1997. http://hdl.handle.net/11427/19679 | en_ZA |
dc.identifier.citation | Van Rooyen, I. 1997. Die konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur. University of Cape Town. | en_ZA |
dc.identifier.ris | TY - Thesis / Dissertation AU - Van Rooyen, Ian William AB - Met die gay-teks as primere objek van ondersoek, is daar in hierdie studie gekyk na die onderskeiding tussen hoofstroomen gay-literatuur. Die hipotese van hierdie studie is dat bogenoemde onderskeiding nie in aIle gevalle geregverdig kan word nie. Hierdie studie ontken nie die verskille tussen die gay-teks en hoofstroom-literatuur nie. Inteendeel, daar word kennis van die onderskeiding geneem. As vertrekpunt word die aard van die gay-teks ondersoek. Dit word gedefinieer as n geordende opeenvolging van sinne wat as n samehangende eenheid geproduseer en/of geinterpreteer word waarin homofiliteit n rol speel primer, sekonder, of bloat as 'n suggestie of sensibiliteit. Die verskil tussen gay- en hoofstroom-literatuur vind veral op tematiese vlak plaas waar die bogenoemde definisie duidelik van toepassing is. Die kern van die hoofstroom-teks bestaan daarin dat die teks grotendeels op die uitbeelding van 'n menslike kondisie fokus. Hierdie menslike kondisie behels ervaringe wat aIle mense met mekaar gemeen het. n Teks kan op verskeie vlakke geinterpreteer word. Met Edmund White se roman, A Boy's Own Story as proefteks, toon hierdie studie dat een teks as beide gay- en hoofstroom teks gelees kan word. Hiermee word bewys dat die gay-teks en hoofstroom-literatuur nie antonieme van mekaar hoef te wees nie. DA - 1997 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1997 T1 - Die konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur TI - Die konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur UR - http://hdl.handle.net/11427/19679 ER - | en_ZA |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11427/19679 | |
dc.identifier.vancouvercitation | Van Rooyen IW. Die konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1997 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/19679 | en_ZA |
dc.language.iso | afr | en_ZA |
dc.publisher.department | Afrikaans and Netherlandic Studies | en_ZA |
dc.publisher.faculty | Faculty of Humanities | en_ZA |
dc.publisher.institution | University of Cape Town | |
dc.subject.other | Afrikaans Langauge and Literature | en_ZA |
dc.title | Die konsep van 'n gay-paradigma met betrekking tot hoofstroom-literatuur | en_ZA |
dc.type | Master Thesis | |
dc.type.qualificationlevel | Masters | |
dc.type.qualificationname | MA | en_ZA |
uct.type.filetype | Text | |
uct.type.filetype | Image | |
uct.type.publication | Research | en_ZA |
uct.type.resource | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- thesis_hum_1997_van_rooyen_ian_william.pdf
- Size:
- 2.49 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: