Browsing by Author "Wessels, Hermann"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemOpen AccessAspekte van die verhouding tussen primordialiteit en simbolisering met spesiale verwysing na werke van DJ Opperman en Etienne Leroux(1998) Wessels, Hermann; Snyman, HenningHierdie tesis het ten doel om inhoud te gee aan die konsepte primardialiteit en simbolisering en om die verhouding tussen primordialiteit en simbolisering te ondersoek. In hierdie werk word gepostuleer: 1. dat daar 'n primordiale wereld in Ietterkunde bestaan; 2. dat die proses van simboliseling nodig is vir die oorgang na die primordiale wȇreld in letterkunde: en 3. dat primordialiteit en die proses van simboliseling waarmee tot die primordiale wȇreld oorgegaan word, tot 'n evalueerende konsep van die literȇre teks ontwikke1.