Browsing by Author "Erasmus, O C"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemOpen Access'n Didakties-pedagogiese analise van die doel van die onderrig van aardrykskunde in die primêre skool(1978) Visagie, J H B; Erasmus, O CSoos in die titel van die verhandeling aangekondig word, is hierdie ondersoek toegespits op tweërlei aspekte: enersyds die doelstelling van die onderrig van Aardrykskunde in die primêre skool, en andersyds 'n didaktiespedagogiese analise van sodanige doelstelling. So 'n omlyning van die navorsingsveld sou miskien vaag aandoen indien daar nie op 'n verantwoordbare wyse rekening gehou word met sekere fundamentele konsepte of begrippe wat in die titel weerspieël word nie. Daarom wil ons spesifiek die volgende uitsonder en meer volledig belig: didakties-pedagogies, doelstelling, onderrig, Aardrykskunde en primêre skool.