Die arbeids-kolonie Kakamas

dc.contributor.authorLoots, F Jen_ZA
dc.date.accessioned2016-01-12T11:21:50Z
dc.date.available2016-01-12T11:21:50Z
dc.date.issued1949en_ZA
dc.description.abstractDie militêre, politieke en in mindere mate, die ekonomiese geskiedenis van Suid-Afrika was reeds die onderwerp van vele navorsing. Daarenteen het die geskiedkundiege ontwikkeling van bepaalde dorpe en streke min aandag geniet in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing. In 'n uitgestrekte land soos hierdie is streeksontwikkeling en die groei van intensief gevestigde gemeenskappe belangrik in die ontwikkeling van die hele land, en die geskiedenis van die streeksontwikkeling dus belangrik die geskiednis van die geheel. My besluit om as onderwerp van die verhandeling te neem die geskiedenis van die Kakamas Arbeidskolonie is dus gemotiveer deur die rol wat hierdie Kerk-nedersetting gespeel het in die ontwikkeling van die Kaapse Noord-Weste, in die invloed wat dit uitgeoefen het op die landbou- en irrigasiebeleid van die Staat en in die bydrae wat dit gelewer het tot 'n oplossing van die Armblanke-probleem. Die Studie omvat: (a) 'n Oorsig van die vernaamste oorsake van die agterlikheid van die Suid-Afrikaanse landbou en besproeiing teen die einde van die 19de eeu. (b) Bywoners, armblankea en die Armsorg van die N.G. Kerk. Toestande in die Noordwestelike Kaap en die aanvang van die Kakamas Arbeidskolonie. (c) Die groei en ontwikkeling van die Nedersetting. Probleme, administrasie, finansies, handel en landbouontwikkeling. (d) Opvoeding van die jeug. Kerklike, sosiale en kulturele aangeleenthede in die Kolonie. (e) Verhouding tussen die Koloniste en die Arbeidskolonie Kommissie. Die stryd om eiendomsreg en selfbestuur. Verskillende regeringskommissies en hulle verslae. Ooreenkoms tussen Kerk en Staat. (f) Die jongste grondwet. Invloed van die Arbeidskolonie op besproeiingsbeleid, ens.en_ZA
dc.identifier.apacitationLoots, F. J. (1949). <i>Die arbeids-kolonie Kakamas</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/16360en_ZA
dc.identifier.chicagocitationLoots, F J. <i>"Die arbeids-kolonie Kakamas."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies, 1949. http://hdl.handle.net/11427/16360en_ZA
dc.identifier.citationLoots, F. 1949. Die arbeids-kolonie Kakamas. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Loots, F J AB - Die militêre, politieke en in mindere mate, die ekonomiese geskiedenis van Suid-Afrika was reeds die onderwerp van vele navorsing. Daarenteen het die geskiedkundiege ontwikkeling van bepaalde dorpe en streke min aandag geniet in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing. In 'n uitgestrekte land soos hierdie is streeksontwikkeling en die groei van intensief gevestigde gemeenskappe belangrik in die ontwikkeling van die hele land, en die geskiedenis van die streeksontwikkeling dus belangrik die geskiednis van die geheel. My besluit om as onderwerp van die verhandeling te neem die geskiedenis van die Kakamas Arbeidskolonie is dus gemotiveer deur die rol wat hierdie Kerk-nedersetting gespeel het in die ontwikkeling van die Kaapse Noord-Weste, in die invloed wat dit uitgeoefen het op die landbou- en irrigasiebeleid van die Staat en in die bydrae wat dit gelewer het tot 'n oplossing van die Armblanke-probleem. Die Studie omvat: (a) 'n Oorsig van die vernaamste oorsake van die agterlikheid van die Suid-Afrikaanse landbou en besproeiing teen die einde van die 19de eeu. (b) Bywoners, armblankea en die Armsorg van die N.G. Kerk. Toestande in die Noordwestelike Kaap en die aanvang van die Kakamas Arbeidskolonie. (c) Die groei en ontwikkeling van die Nedersetting. Probleme, administrasie, finansies, handel en landbouontwikkeling. (d) Opvoeding van die jeug. Kerklike, sosiale en kulturele aangeleenthede in die Kolonie. (e) Verhouding tussen die Koloniste en die Arbeidskolonie Kommissie. Die stryd om eiendomsreg en selfbestuur. Verskillende regeringskommissies en hulle verslae. Ooreenkoms tussen Kerk en Staat. (f) Die jongste grondwet. Invloed van die Arbeidskolonie op besproeiingsbeleid, ens. DA - 1949 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1949 T1 - Die arbeids-kolonie Kakamas TI - Die arbeids-kolonie Kakamas UR - http://hdl.handle.net/11427/16360 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/16360
dc.identifier.vancouvercitationLoots FJ. Die arbeids-kolonie Kakamas. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies, 1949 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/16360en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentDepartment of Historical Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherHistorical Studies - South Africaen_ZA
dc.titleDie arbeids-kolonie Kakamasen_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMAen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1949_loots_f_j.pdf
Size:
5.2 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections