Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803
| dc.contributor.advisor | Axelson, E | en_ZA |
| dc.contributor.author | De Villiers, Charl Jean | en_ZA |
| dc.date.accessioned | 2016-03-21T19:20:11Z | |
| dc.date.available | 2016-03-21T19:20:11Z | |
| dc.date.issued | 1967 | en_ZA |
| dc.description.abstract | Op 1 Mei 1967 kon die Suid-Afrikaanse vloot sy een-en- twintigste verjaardag vier. Bloedjonk dus, as weermagsdeel; maar eweneens belangrik as integrale deel van ons land se Weermag en as tydelike tuiste jaarliks van honderde dienspligtige jong Suid-Afrikaners. 'n Honderd twee-en-sewentig jaar tevore - op 11 Junie 1795 - het 'n eskader van die Britse vloot sy verskyning in Simonsbaai gemaak. Dit was die begin van 'n vlootverbintenis tussen Brittanje en die latere Suid-Afrika wat, met 'n onderbreking van net drie jaar (1803-6), tot 1957 besonder heg sou wees, en wat selfs sedert die oorname van Simonstad nog steeds bly voortbestaan danksy die sg. Simonstad-ooreenkoms. In hierdie verhandeling word die eerste agt jaar van die Britse vloot se verblyf aan die Kaap - die beginjare van hierdie "verbintenis" - van naderby beskou. | en_ZA |
| dc.identifier.apacitation | De Villiers, C. J. (1967). <i>Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/18083 | en_ZA |
| dc.identifier.chicagocitation | De Villiers, Charl Jean. <i>"Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies, 1967. http://hdl.handle.net/11427/18083 | en_ZA |
| dc.identifier.citation | De Villiers, C. 1967. Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803. University of Cape Town. | en_ZA |
| dc.identifier.ris | TY - Thesis / Dissertation AU - De Villiers, Charl Jean AB - Op 1 Mei 1967 kon die Suid-Afrikaanse vloot sy een-en- twintigste verjaardag vier. Bloedjonk dus, as weermagsdeel; maar eweneens belangrik as integrale deel van ons land se Weermag en as tydelike tuiste jaarliks van honderde dienspligtige jong Suid-Afrikaners. 'n Honderd twee-en-sewentig jaar tevore - op 11 Junie 1795 - het 'n eskader van die Britse vloot sy verskyning in Simonsbaai gemaak. Dit was die begin van 'n vlootverbintenis tussen Brittanje en die latere Suid-Afrika wat, met 'n onderbreking van net drie jaar (1803-6), tot 1957 besonder heg sou wees, en wat selfs sedert die oorname van Simonstad nog steeds bly voortbestaan danksy die sg. Simonstad-ooreenkoms. In hierdie verhandeling word die eerste agt jaar van die Britse vloot se verblyf aan die Kaap - die beginjare van hierdie "verbintenis" - van naderby beskou. DA - 1967 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1967 T1 - Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803 TI - Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803 UR - http://hdl.handle.net/11427/18083 ER - | en_ZA |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11427/18083 | |
| dc.identifier.vancouvercitation | De Villiers CJ. Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Historical Studies, 1967 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/18083 | en_ZA |
| dc.language.iso | afr | en_ZA |
| dc.publisher.department | Department of Historical Studies | en_ZA |
| dc.publisher.faculty | Faculty of Humanities | en_ZA |
| dc.publisher.institution | University of Cape Town | |
| dc.subject.other | Historical Studies | en_ZA |
| dc.subject.other | Navy | en_ZA |
| dc.title | Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803 | en_ZA |
| dc.type | Master Thesis | |
| dc.type.qualificationlevel | Masters | |
| dc.type.qualificationname | MA | en_ZA |
| uct.type.filetype | Text | |
| uct.type.filetype | Image | |
| uct.type.publication | Research | en_ZA |
| uct.type.resource | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- thesis_hum_1967_de_villiers_charl_jean.pdf
- Size:
- 8.56 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: