Pleegouers : 'n ondersoek met verwysing na die omstandighede van blanke pleegsouers in Kaapstad

dc.contributor.advisorHelm, Brunhildeen_ZA
dc.contributor.authorBarry, Engela Francina Catrinaen_ZA
dc.date.accessioned2016-03-17T07:09:28Z
dc.date.available2016-03-17T07:09:28Z
dc.date.issued1974en_ZA
dc.description.abstractDie ondersoeker se belangstelling in pleegsorg het ontwikkel gedurende die drie jaar wat sy as sekretaresse van die Vereniging vir Kinderbeskerming in Kaapstad werksaam was. Hoewel die ondersoeker reeds die afgelope drie jaar in 'n ander werkkring staan, word die leemtes wat in pleegsorg bestaan, maar ook die waarde wat dit vir sorgbehoewende kinders kan he, gedurig onder haar aandag gebring. Die kroniese tekort aan geskikte pleegouers, die feit dat pleegkinders soms in pleeghuise geplaas word waar hulle onder omstandighede verkeer wat nie veel verskil van die waaruit hulle verwyder is nie en die steeds te groat aantal plasings wat misluk het die ondersoeker lnat besluit om vas te stel wie die pleegouers is wat hierdie belangrike diens lewer. Aangesien studies van verbruikersmenings van welsynsdienste in Suid-Afrika skaars is, en pleegouers word hier te lande nog dikwels as verbruikers eerder as verskaffers van welsynsdienste beskou het die ondersoeker aandag gegee aan pleegouers se menings oor die dienste wat hulle van welsynsorganisasies en maatskaplike werkers ontvang. Die ondersoek was beperk tot Kaapstad omdat die ondersoeker in voltydse betrekking beklee wat dit moeilik sou maak om buite Kaapstad te werk. Al drie die welsynsorganisasies wat blanke kinders in pleegsorg plaas is by die ondersoek betrek, eerstens om 'n volledige steekproef van pleegouers te kan maak en tweedens om vas te stel of daar enige opva.llende verskille in die beleid en werkswyse met betrekking tot pleegsorg tussen die drie verenigings bestaan.en_ZA
dc.identifier.apacitationBarry, E. F. C. (1974). <i>Pleegouers : 'n ondersoek met verwysing na die omstandighede van blanke pleegsouers in Kaapstad</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/17872en_ZA
dc.identifier.chicagocitationBarry, Engela Francina Catrina. <i>"Pleegouers : 'n ondersoek met verwysing na die omstandighede van blanke pleegsouers in Kaapstad."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1974. http://hdl.handle.net/11427/17872en_ZA
dc.identifier.citationBarry, E. 1974. Pleegouers : 'n ondersoek met verwysing na die omstandighede van blanke pleegsouers in Kaapstad. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Barry, Engela Francina Catrina AB - Die ondersoeker se belangstelling in pleegsorg het ontwikkel gedurende die drie jaar wat sy as sekretaresse van die Vereniging vir Kinderbeskerming in Kaapstad werksaam was. Hoewel die ondersoeker reeds die afgelope drie jaar in 'n ander werkkring staan, word die leemtes wat in pleegsorg bestaan, maar ook die waarde wat dit vir sorgbehoewende kinders kan he, gedurig onder haar aandag gebring. Die kroniese tekort aan geskikte pleegouers, die feit dat pleegkinders soms in pleeghuise geplaas word waar hulle onder omstandighede verkeer wat nie veel verskil van die waaruit hulle verwyder is nie en die steeds te groat aantal plasings wat misluk het die ondersoeker lnat besluit om vas te stel wie die pleegouers is wat hierdie belangrike diens lewer. Aangesien studies van verbruikersmenings van welsynsdienste in Suid-Afrika skaars is, en pleegouers word hier te lande nog dikwels as verbruikers eerder as verskaffers van welsynsdienste beskou het die ondersoeker aandag gegee aan pleegouers se menings oor die dienste wat hulle van welsynsorganisasies en maatskaplike werkers ontvang. Die ondersoek was beperk tot Kaapstad omdat die ondersoeker in voltydse betrekking beklee wat dit moeilik sou maak om buite Kaapstad te werk. Al drie die welsynsorganisasies wat blanke kinders in pleegsorg plaas is by die ondersoek betrek, eerstens om 'n volledige steekproef van pleegouers te kan maak en tweedens om vas te stel of daar enige opva.llende verskille in die beleid en werkswyse met betrekking tot pleegsorg tussen die drie verenigings bestaan. DA - 1974 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1974 T1 - Pleegouers : 'n ondersoek met verwysing na die omstandighede van blanke pleegsouers in Kaapstad TI - Pleegouers : 'n ondersoek met verwysing na die omstandighede van blanke pleegsouers in Kaapstad UR - http://hdl.handle.net/11427/17872 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/17872
dc.identifier.vancouvercitationBarry EFC. Pleegouers : 'n ondersoek met verwysing na die omstandighede van blanke pleegsouers in Kaapstad. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1974 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/17872en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentDepartment of Social Developmenten_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherSocial Worken_ZA
dc.subject.otherFoster home careen_ZA
dc.titlePleegouers : 'n ondersoek met verwysing na die omstandighede van blanke pleegsouers in Kaapstaden_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMSocScen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1974_barry_engela_francina_catrina.pdf
Size:
4.32 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections