Stormwatersloot

dc.contributor.authorCoetzer, Pieter Willemse Reinoen_ZA
dc.date.accessioned2016-03-30T14:46:41Z
dc.date.available2016-03-30T14:46:41Z
dc.date.issued2008en_ZA
dc.description.en_ZA
dc.description.abstractIn hierdie novelle, wat oor 'n tydperk van drie dae afspeel, word drie karakters se lewens verwoes nadat hulle vroeg een oggend 'n misdaad pleeg op pad terug van 'n partytjie. Die verhaal speel af in 'n moderne stad, wat bekend voorkom dog vreemd is; asof dit 'n dekade of twee in die toekoms is, met 'n geskiedenis wat homself effens anders uitgespeel het as wat 'n mens sou kon verwag. Le Roux Basson, oftewel Maanhaar, is 'n bekende sanger wat oenskynlik 'n perfekte lewe het in 'n era waarin celebrity-status slaafs nagejaag of selfs nageboots word. Sy vriend, Henk van der Hoest, is 'n misdaadjoernalis by 'n dagblad in die stad en vind dat die verskil tussen 'n lewe van misdaad en 'n 'gewone' lewe minimaal is. Stacy Plummer, 'n groupie van Maanhaar, werk in 'n kroeg en verkoop dwelms op klein skaal om die huur te betaal. Sy is die enigste karakter wat met waardigheid deur die gebeure van die verhaal gelaat word. Die verhaal speel agteruit af, met sekere feite wat van die leser weerhou word tot aan die einde, wat eintlik die begin van die chronologiese verhaal is. Die idee is dat die leser hom- of haarself moontlike ander hoofstukke (elke hoofstuk is 'n dag) kan verbeel voor en na die hoofstukke in hierdie novelle.en_ZA
dc.identifier.apacitationCoetzer, P. W. R. (2008). <i>Stormwatersloot</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/18416en_ZA
dc.identifier.chicagocitationCoetzer, Pieter Willemse Reino. <i>"Stormwatersloot."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 2008. http://hdl.handle.net/11427/18416en_ZA
dc.identifier.citationCoetzer, P. 2008. Stormwatersloot. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Coetzer, Pieter Willemse Reino AB - In hierdie novelle, wat oor 'n tydperk van drie dae afspeel, word drie karakters se lewens verwoes nadat hulle vroeg een oggend 'n misdaad pleeg op pad terug van 'n partytjie. Die verhaal speel af in 'n moderne stad, wat bekend voorkom dog vreemd is; asof dit 'n dekade of twee in die toekoms is, met 'n geskiedenis wat homself effens anders uitgespeel het as wat 'n mens sou kon verwag. Le Roux Basson, oftewel Maanhaar, is 'n bekende sanger wat oenskynlik 'n perfekte lewe het in 'n era waarin celebrity-status slaafs nagejaag of selfs nageboots word. Sy vriend, Henk van der Hoest, is 'n misdaadjoernalis by 'n dagblad in die stad en vind dat die verskil tussen 'n lewe van misdaad en 'n 'gewone' lewe minimaal is. Stacy Plummer, 'n groupie van Maanhaar, werk in 'n kroeg en verkoop dwelms op klein skaal om die huur te betaal. Sy is die enigste karakter wat met waardigheid deur die gebeure van die verhaal gelaat word. Die verhaal speel agteruit af, met sekere feite wat van die leser weerhou word tot aan die einde, wat eintlik die begin van die chronologiese verhaal is. Die idee is dat die leser hom- of haarself moontlike ander hoofstukke (elke hoofstuk is 'n dag) kan verbeel voor en na die hoofstukke in hierdie novelle. DA - 2008 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 2008 T1 - Stormwatersloot TI - Stormwatersloot UR - http://hdl.handle.net/11427/18416 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/18416
dc.identifier.vancouvercitationCoetzer PWR. Stormwatersloot. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 2008 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/18416en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentAfrikaans and Netherlandic Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherCreative writingen_ZA
dc.titleStormwaterslooten_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMAen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_2008_coetzer_pieter_willemse_reino.pdf
Size:
5.13 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections