Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden

dc.contributor.advisorVan der Merwe, Chris Nen_ZA
dc.contributor.authorVan Zyl, Mariekeen_ZA
dc.date.accessioned2015-10-28T05:23:40Z
dc.date.available2015-10-28T05:23:40Z
dc.date.issued2008en_ZA
dc.descriptionIncludes bibliographical references (leaves 126-130).en_ZA
dc.description.abstractDie tesis ondersoek die intertekstuele gesprek in Van Heerden se oeuvre met betrekking tot die temas van narratief, trauma en heling. Teoretiese uitgangspunte vanuit literere en sielkundige ondersoekterreine word gebruik. Ek fokus op narratief en trauma in Van Heerden se romans Matoli (1978), Toorberg (1986), Casspirs en Campari 's (1991), Die stoetmeester (1993), Kikoejoe (1996), Die sYrye van Mario Salviati (2000), In stede van die liefde (2005) en Asbesmiddag (2007). Verskillende fasette van die verwerking van trauma op individuele en kollektiewe vlak, wat regdeur Van Heerden se werk loop, word ondersoek. Daar word gekyk na die temas van verwonding en verskeurdheid en die moontlikheid van heling en versoening in Van Heerden se romans. Die verwerking en herskryf van die verlede, op individuele en kollektiewe vlak; kwessies rondom identiteit nadat 'n lewensnarratief deur trauma verwoes is; die soeke na 'n nuwe toekoms en versoening, versoening met die self, in die gesin en in die land word ondersoek in terme van narratief en trauma. Daar word gekyk na die temas van die verwerking van die verlede, die skuldgevoel van Suid-Afrikaners gedurende en na apartheid, en die verwonding van mense gedurende apartheid. Onderdrukte fasette van die geskiedenis kom na vore in Van Heerden se oeuvre, wat 'n stem gee aan diegene wat in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing gemarginaliseer is. Die soeke na identiteit mi 'n traumatiese belewenis en die (on-)moontlikheid van he ling is sentrale temas by Van Heerden. Daar word ondersoek ingestel na die intertekstuele 'gesprek' tussen Van Heerden se romans aangaande sentrale temas wat op mekaar bou in sy werk. Van Heerden se oeuvre bevestig die helende potensiaal van narratief deur die wyse waarop die temas van verwonding en heling, wat deurlopend in sy werk voorkom, uitgebeeld word.en_ZA
dc.identifier.apacitationVan Zyl, M. (2008). <i>Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/14369en_ZA
dc.identifier.chicagocitationVan Zyl, Marieke. <i>"Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 2008. http://hdl.handle.net/11427/14369en_ZA
dc.identifier.citationVan Zyl, M. 2008. Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Van Zyl, Marieke AB - Die tesis ondersoek die intertekstuele gesprek in Van Heerden se oeuvre met betrekking tot die temas van narratief, trauma en heling. Teoretiese uitgangspunte vanuit literere en sielkundige ondersoekterreine word gebruik. Ek fokus op narratief en trauma in Van Heerden se romans Matoli (1978), Toorberg (1986), Casspirs en Campari 's (1991), Die stoetmeester (1993), Kikoejoe (1996), Die sYrye van Mario Salviati (2000), In stede van die liefde (2005) en Asbesmiddag (2007). Verskillende fasette van die verwerking van trauma op individuele en kollektiewe vlak, wat regdeur Van Heerden se werk loop, word ondersoek. Daar word gekyk na die temas van verwonding en verskeurdheid en die moontlikheid van heling en versoening in Van Heerden se romans. Die verwerking en herskryf van die verlede, op individuele en kollektiewe vlak; kwessies rondom identiteit nadat 'n lewensnarratief deur trauma verwoes is; die soeke na 'n nuwe toekoms en versoening, versoening met die self, in die gesin en in die land word ondersoek in terme van narratief en trauma. Daar word gekyk na die temas van die verwerking van die verlede, die skuldgevoel van Suid-Afrikaners gedurende en na apartheid, en die verwonding van mense gedurende apartheid. Onderdrukte fasette van die geskiedenis kom na vore in Van Heerden se oeuvre, wat 'n stem gee aan diegene wat in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing gemarginaliseer is. Die soeke na identiteit mi 'n traumatiese belewenis en die (on-)moontlikheid van he ling is sentrale temas by Van Heerden. Daar word ondersoek ingestel na die intertekstuele 'gesprek' tussen Van Heerden se romans aangaande sentrale temas wat op mekaar bou in sy werk. Van Heerden se oeuvre bevestig die helende potensiaal van narratief deur die wyse waarop die temas van verwonding en heling, wat deurlopend in sy werk voorkom, uitgebeeld word. DA - 2008 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 2008 T1 - Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden TI - Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden UR - http://hdl.handle.net/11427/14369 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/14369
dc.identifier.vancouvercitationVan Zyl M. Narratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerden. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 2008 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/14369en_ZA
dc.language.isoengen_ZA
dc.publisher.departmentAfrikaans and Netherlandic Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherAfrikaansen_ZA
dc.titleNarratief en trauma in die oeuvre van Etienne van Heerdenen_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMAen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_2008_van_zyl_marieke.pdf
Size:
2.83 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections