Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers

dc.contributor.advisorVan der Merwe, Chris Nen_ZA
dc.contributor.authorVan Zyl, Anita Johannaen_ZA
dc.date.accessioned2016-05-24T09:09:34Z
dc.date.available2016-05-24T09:09:34Z
dc.date.issued1996en_ZA
dc.description.abstractRiana Scheepers se prosawerk sluit deur die fokus op die vrou, gesien vanuit die perspektief van die vrou, aan by die feministiese literatuur, en maak derhalwe 'n feministiese literatuurbenadering van haar werk moontlik. Haar oeuvre, vanaf Die ding in die vuur (1990), tot en met Die heidendogters jubel (1995), lewer 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse vroueliteratuur van die afgelope dekade. In die tematiese ondersoek na die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid is die ginokritiek van die Anglo-Amerikaanse feminis, Elaine Showalter, asook die sogenaamde mites wat in groot mate die gedrag van mans en vroue in die samelewing reel, as teoretiese uitgangspunt geneem. Met die feminisme en die gesosialiseerde opvattings oar die rolle van die geslagte as agtergrond, val die fokus op die vrou se stryd om te oorleef in 'n manlik-gedomineerde samelewing. Hierdie oorlewingstryd word veral geopenbaar in die vrou se verhouding met die man in 'n liefdes- of seksuele verhouding, maar raak ook haar posisie as vrou binne die breer sosiale konteks en haar verhouding met die man in die samelewing. As gevolg van die ongelyke magsverhouding tussen die geslagte waar die vrou in haar verhoudings met die man voortdurend konflik tussen weerloosheid en weerbaarheid. Hierdie spanning is 'n deurlopende tema in Scheepers se werk en die klem val deurgaans op die vergestalting daarvan.en_ZA
dc.identifier.apacitationVan Zyl, A. J. (1996). <i>Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/19808en_ZA
dc.identifier.chicagocitationVan Zyl, Anita Johanna. <i>"Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1996. http://hdl.handle.net/11427/19808en_ZA
dc.identifier.citationVan Zyl, A. 1996. Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Van Zyl, Anita Johanna AB - Riana Scheepers se prosawerk sluit deur die fokus op die vrou, gesien vanuit die perspektief van die vrou, aan by die feministiese literatuur, en maak derhalwe 'n feministiese literatuurbenadering van haar werk moontlik. Haar oeuvre, vanaf Die ding in die vuur (1990), tot en met Die heidendogters jubel (1995), lewer 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse vroueliteratuur van die afgelope dekade. In die tematiese ondersoek na die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid is die ginokritiek van die Anglo-Amerikaanse feminis, Elaine Showalter, asook die sogenaamde mites wat in groot mate die gedrag van mans en vroue in die samelewing reel, as teoretiese uitgangspunt geneem. Met die feminisme en die gesosialiseerde opvattings oar die rolle van die geslagte as agtergrond, val die fokus op die vrou se stryd om te oorleef in 'n manlik-gedomineerde samelewing. Hierdie oorlewingstryd word veral geopenbaar in die vrou se verhouding met die man in 'n liefdes- of seksuele verhouding, maar raak ook haar posisie as vrou binne die breer sosiale konteks en haar verhouding met die man in die samelewing. As gevolg van die ongelyke magsverhouding tussen die geslagte waar die vrou in haar verhoudings met die man voortdurend konflik tussen weerloosheid en weerbaarheid. Hierdie spanning is 'n deurlopende tema in Scheepers se werk en die klem val deurgaans op die vergestalting daarvan. DA - 1996 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1996 T1 - Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers TI - Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers UR - http://hdl.handle.net/11427/19808 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/19808
dc.identifier.vancouvercitationVan Zyl AJ. Die spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepers. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1996 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/19808en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentAfrikaans and Netherlandic Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherAfrikaansen_ZA
dc.titleDie spanning tussen weerloosheid en weerbaarheid soos vergestalt in die vrouefigure van Riana Scheepersen_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMAen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1996_van_zyl_anita_johanna.pdf
Size:
4.66 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections