Die terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk
Master Thesis
1976
Permanent link to this Item
Authors
Supervisors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher
University of Cape Town
Department
Faculty
License
Series
Abstract
Die doelstellings van die ondersoek kan soos volg kortliks saamgevat word: 1. Om 'n analitiese onderskeiding te maak van die begrippe groepberaad en groepterapie, en aan te toon dat groepberaad, soos deur maatskaplike groepwerkers beoefen, 'n terapeutiese strekking het; 2. Om groepberaad as 'n proses van maatskaplike groepwerk te omskryf; 3. Om, deur groepberaad met vroulike alkoholiste te onderneem, die metodiek van groepberaad te illustreer; 4. Om die terapeutiese kragte wat terapeutiese verandering in 'n beraadgroep teweegbring, te identifiseer en te omskryf; en 5. Om die aard van terapeutiese verandering en die evaluasie daarvan, kortliks te bespreek.
Description
Bibliography: p. 175-180.
Reference:
Wiese, A. 1976. Die terapeutiese aspekte van groepberaad in maatskaplike groepwerk. University of Cape Town.