Laingsburg Bestuursopname, Rondtes 1 en 2: Produksie en Winsgewendheid

dc.contributor.authorConradie, Beatrice
dc.date.accessioned2016-08-30T07:06:23Z
dc.date.available2016-08-30T07:06:23Z
dc.date.issued2015-08
dc.description.abstractOns beskik oor redelik betroubare bestuursinligting vir 48 produsente wat saam op ongeveer 50% van die landbougrond in Laingsburg se distrik boer. Die groep se gemiddelde speenpersentasie was net ‘n raps kort van 80% oor die afgelope twee jaar, maar wissel na gelang van boerderytipe. Die gemiddelde veebelading van 12.7 hektaar per groot skaap word ook deur boerderytipe bepaal. Dorpers is die hoof ras en die wolboere se vesel:vleis verhouding is die verwagte 40:60 verhouding. Daar was nie in een van die jare ‘n beduidende verskil in die winsgewindheid van die drie kommersiële skaapproduksiestelsels nie. Daar was egter wel ‘n verskil tussen die skaapboere se netto boerederyinkomste en die van die deeltydse/besproeiingsboere. In 2012 het die kommersiële boere gemiddeld R202 per skaap gemaak. Dit het in 2013 na R215 per skaap gestyg. Die deeltydse/besproeiingsboere het op dié basis in beide jare ‘n verlies gemaak, bloot omdat hulle ander bronne van inkomste nie in berekening gebring is nie.en_ZA
dc.identifier.apacitationConradie, B. (2015). <i>Laingsburg Bestuursopname, Rondtes 1 en 2: Produksie en Winsgewendheid</i> University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Social Survey Unit. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/21600en_ZA
dc.identifier.chicagocitationConradie, Beatrice <i>Laingsburg Bestuursopname, Rondtes 1 en 2: Produksie en Winsgewendheid.</i> University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Social Survey Unit, 2015. http://hdl.handle.net/11427/21600en_ZA
dc.identifier.citationConradie, B. (2015). Laingsburg Bestuursopname, Rondtes 1 en 2: Produksie en Winsgewendheid. CSSR Working Paper No. 365. Centre for Social Science Research, University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.isbn978-1-77011-353-4en_ZA
dc.identifier.ris TY - Working Paper AU - Conradie, Beatrice AB - Ons beskik oor redelik betroubare bestuursinligting vir 48 produsente wat saam op ongeveer 50% van die landbougrond in Laingsburg se distrik boer. Die groep se gemiddelde speenpersentasie was net ‘n raps kort van 80% oor die afgelope twee jaar, maar wissel na gelang van boerderytipe. Die gemiddelde veebelading van 12.7 hektaar per groot skaap word ook deur boerderytipe bepaal. Dorpers is die hoof ras en die wolboere se vesel:vleis verhouding is die verwagte 40:60 verhouding. Daar was nie in een van die jare ‘n beduidende verskil in die winsgewindheid van die drie kommersiële skaapproduksiestelsels nie. Daar was egter wel ‘n verskil tussen die skaapboere se netto boerederyinkomste en die van die deeltydse/besproeiingsboere. In 2012 het die kommersiële boere gemiddeld R202 per skaap gemaak. Dit het in 2013 na R215 per skaap gestyg. Die deeltydse/besproeiingsboere het op dié basis in beide jare ‘n verlies gemaak, bloot omdat hulle ander bronne van inkomste nie in berekening gebring is nie. DA - 2015-08 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 2015 SM - 978-1-77011-353-4 T1 - Laingsburg Bestuursopname, Rondtes 1 en 2: Produksie en Winsgewendheid TI - Laingsburg Bestuursopname, Rondtes 1 en 2: Produksie en Winsgewendheid UR - http://hdl.handle.net/11427/21600 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/21600
dc.identifier.vancouvercitationConradie B. Laingsburg Bestuursopname, Rondtes 1 en 2: Produksie en Winsgewendheid. 2015 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/21600en_ZA
dc.languageafren_ZA
dc.publisher.departmentSocial Survey Uniten_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.rightsCreative Commons Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)*
dc.rights.urihttp://creativecommons.org/licenses/by/4.0/en_ZA
dc.titleLaingsburg Bestuursopname, Rondtes 1 en 2: Produksie en Winsgewendheiden_ZA
dc.typeWorking Paperen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceWorking paperen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Conradie_Working Paper 366_2015.pdf
Size:
693.77 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.72 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:
Collections