Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees

dc.contributor.advisorTheron, Francoisen_ZA
dc.contributor.authorSwart, Corrie Hendrienen_ZA
dc.date.accessioned2015-12-20T15:31:33Z
dc.date.available2015-12-20T15:31:33Z
dc.date.issued1987en_ZA
dc.descriptionBibliography: pages 114-123.en_ZA
dc.description.abstract'n Literatuurstudie is onderneem om die redes vir dwelmmisbruik onder jeugdiges na te vors. Dit blyk dat daar nie 'n eenvoudige verklaring is vir die verskynsel nie en dat vele faktore 'n rol speel. Hierdie faktore is verder in wisselwerking met mekaar. Daar word toenemend aandag gegee aan die voorkoms van die probleem onder jeugdiges. SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees lewer insette ten opsigte van primere en sekondere voorkoming. Navorsing ten opsigte van die voorkoms van die probleem is nodig op plaaslike, sowel as nasionale vlak. Dwelmmisbruik is 'n verskynsel wat nie oor nag ontwikkel het nie en langtermyn gekoordineerde voorkomingspogings is nodig om dit effektief te bekamp.en_ZA
dc.identifier.apacitationSwart, C. H. (1987). <i>Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/15838en_ZA
dc.identifier.chicagocitationSwart, Corrie Hendrien. <i>"Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1987. http://hdl.handle.net/11427/15838en_ZA
dc.identifier.citationSwart, C. 1987. Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Swart, Corrie Hendrien AB - 'n Literatuurstudie is onderneem om die redes vir dwelmmisbruik onder jeugdiges na te vors. Dit blyk dat daar nie 'n eenvoudige verklaring is vir die verskynsel nie en dat vele faktore 'n rol speel. Hierdie faktore is verder in wisselwerking met mekaar. Daar word toenemend aandag gegee aan die voorkoms van die probleem onder jeugdiges. SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees lewer insette ten opsigte van primere en sekondere voorkoming. Navorsing ten opsigte van die voorkoms van die probleem is nodig op plaaslike, sowel as nasionale vlak. Dwelmmisbruik is 'n verskynsel wat nie oor nag ontwikkel het nie en langtermyn gekoordineerde voorkomingspogings is nodig om dit effektief te bekamp. DA - 1987 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1987 T1 - Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees TI - Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees UR - http://hdl.handle.net/11427/15838 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/15838
dc.identifier.vancouvercitationSwart CH. Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1987 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/15838en_ZA
dc.language.isoafren_ZA
dc.publisher.departmentDepartment of Social Developmenten_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherDrug abuse - South Africa - Cape Townen_ZA
dc.subject.otherClinical Social Worken_ZA
dc.titleSekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komiteesen_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMSocScen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1987_swart_corrie_hendrien.pdf
Size:
4.37 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections