Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux

dc.contributor.advisorSnyman, Henningen_ZA
dc.contributor.authorSteyn, Reinetteen_ZA
dc.date.accessioned2016-10-03T04:05:19Z
dc.date.available2016-10-03T04:05:19Z
dc.date.issued1992en_ZA
dc.description.abstractLeroux se stelselmatige vernietiging van die mite, die kuns, die skrywer en wesentlik die kosmos deur sy oeuvre, word dan ook moontlik nie net vermag nie, maar aanvaarbaar gemaak, deur sy aanwending van die humoristiese skryfwyse wat relativerend werk ten opsigte van die inhoud van sy werk, maar ook ten opsigte van die leser se reaksie daarop. Sander die humor sou sy virtuele kosmiese ontploffings (oos die moderne sub-atomiese fisika) te verpletterend en psigies ontwrigtend wees vir die mees te mense. Deur "waarhede" met humor te klee, bied die skrywer 'n uitweg vir die leser: hy kan alles as 'n groot grap (weliswaar nie altyd in "goeie" smaak nie) klassifiseer en so sy angs by die oorweging van die moontlike implikasies onderdruk.en_ZA
dc.identifier.apacitationSteyn, R. (1992). <i>Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/22043en_ZA
dc.identifier.chicagocitationSteyn, Reinette. <i>"Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1992. http://hdl.handle.net/11427/22043en_ZA
dc.identifier.citationSteyn, R. 1992. Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Steyn, Reinette AB - Leroux se stelselmatige vernietiging van die mite, die kuns, die skrywer en wesentlik die kosmos deur sy oeuvre, word dan ook moontlik nie net vermag nie, maar aanvaarbaar gemaak, deur sy aanwending van die humoristiese skryfwyse wat relativerend werk ten opsigte van die inhoud van sy werk, maar ook ten opsigte van die leser se reaksie daarop. Sander die humor sou sy virtuele kosmiese ontploffings (oos die moderne sub-atomiese fisika) te verpletterend en psigies ontwrigtend wees vir die mees te mense. Deur "waarhede" met humor te klee, bied die skrywer 'n uitweg vir die leser: hy kan alles as 'n groot grap (weliswaar nie altyd in "goeie" smaak nie) klassifiseer en so sy angs by die oorweging van die moontlike implikasies onderdruk. DA - 1992 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1992 T1 - Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux TI - Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux UR - http://hdl.handle.net/11427/22043 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/22043
dc.identifier.vancouvercitationSteyn R. Humor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Leroux. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1992 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/22043en_ZA
dc.language.isoengen_ZA
dc.publisher.departmentAfrikaans and Netherlandic Studiesen_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherAfrikaans Language and Literatureen_ZA
dc.titleHumor in die algemeen en met spesifieke verwysing na die romans van Etienne Lerouxen_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMAen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1992_steyn_reinette.pdf
Size:
4.14 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections