Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte

dc.contributor.advisorHelm, Brunhildeen_ZA
dc.contributor.authorDu Toit, Vlokkieen_ZA
dc.date.accessioned2016-03-09T09:04:29Z
dc.date.available2016-03-09T09:04:29Z
dc.date.issued1983en_ZA
dc.description.abstractDie studie is deur 'n beroepsmaatskaplike werker onderneem en spruit uit haar praktiese ervaring in Wes-Kaap. Die tydperk van die studie strek vanaf 1980 tot die begin van 1983. Dit beskryf drie maatskaplikewerkprojekte. Die skryfster gaan van die hipotese uit dat die sukses van 'n maatskaplikewerk-projek in 'n groot mate afhang van doelgerigte administrasie daarvan. Die studieveld is dus maatskaplikewerk-administrasie. Vier bestuursfunksies, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en kontrole (of beheer) word uitgesonder as aanduidend of maatskaplikewerk-administrasie geslaagd is al dan nie. Die "bestuur" van die drie projekte word beskryf en beoordeel volgens hierdie vier bestuursfunksies. Die gevallestudiemetode word gebruik; elkeen van die drie projekte word as 'n geval beskou. Die beperkinge van die studie word uitgewys; 'n literatuurstudie word aangebied; Suid-Afrikaanse wetgewing, wat op die projek betrekking het, word bespreek; die drie projekte self word seriatim beskryf en geëvalueer. Die slothoofstuk gaan oor bevindings en gevolgtrekkings, ook met verwysing na die etiese beginsels van die maatskaplikewerkberoep.en_ZA
dc.identifier.apacitationDu Toit, V. (1983). <i>Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/17595en_ZA
dc.identifier.chicagocitationDu Toit, Vlokkie. <i>"Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1983. http://hdl.handle.net/11427/17595en_ZA
dc.identifier.citationDu Toit, V. 1983. Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte. University of Cape Town.en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Du Toit, Vlokkie AB - Die studie is deur 'n beroepsmaatskaplike werker onderneem en spruit uit haar praktiese ervaring in Wes-Kaap. Die tydperk van die studie strek vanaf 1980 tot die begin van 1983. Dit beskryf drie maatskaplikewerkprojekte. Die skryfster gaan van die hipotese uit dat die sukses van 'n maatskaplikewerk-projek in 'n groot mate afhang van doelgerigte administrasie daarvan. Die studieveld is dus maatskaplikewerk-administrasie. Vier bestuursfunksies, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en kontrole (of beheer) word uitgesonder as aanduidend of maatskaplikewerk-administrasie geslaagd is al dan nie. Die "bestuur" van die drie projekte word beskryf en beoordeel volgens hierdie vier bestuursfunksies. Die gevallestudiemetode word gebruik; elkeen van die drie projekte word as 'n geval beskou. Die beperkinge van die studie word uitgewys; 'n literatuurstudie word aangebied; Suid-Afrikaanse wetgewing, wat op die projek betrekking het, word bespreek; die drie projekte self word seriatim beskryf en geëvalueer. Die slothoofstuk gaan oor bevindings en gevolgtrekkings, ook met verwysing na die etiese beginsels van die maatskaplikewerkberoep. DA - 1983 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1983 T1 - Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte TI - Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte UR - http://hdl.handle.net/11427/17595 ER - en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11427/17595
dc.identifier.vancouvercitationDu Toit V. Administrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekte. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Department of Social Development, 1983 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/17595en_ZA
dc.language.isoengen_ZA
dc.publisher.departmentDepartment of Social Developmenten_ZA
dc.publisher.facultyFaculty of Humanitiesen_ZA
dc.publisher.institutionUniversity of Cape Town
dc.subject.otherSocial Worken_ZA
dc.titleAdministrasie in die maatskaplike werk met besondere verwysing na vier funksies in bestuur, naamlik beplanning, organisasie, leidinggewing en beheer, soos toegepas in drie geselekteerde projekteen_ZA
dc.typeMaster Thesis
dc.type.qualificationlevelMasters
dc.type.qualificationnameMSocScen_ZA
uct.type.filetypeText
uct.type.filetypeImage
uct.type.publicationResearchen_ZA
uct.type.resourceThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
thesis_hum_1983_du_toit_vlokkie.pdf
Size:
4.31 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Collections