Die storie van my lyf
Thesis / Dissertation
2004
Permanent link to this Item
Authors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher
Department
Faculty
License
Series
Abstract
[pg 93 is missing] Dit was soos om 'n trek te vat aan 'n joint en te voel hoe jou kop lig raak, en jou glimlag groter en groter - 'n glimlag nadcrhand so groot dat dit uit jou bors uit wil klim en opstyg sodat jy hoop die glimlag trek wyd oor die aardbol en bereik elke kleine mens en elke grote god. "Staan op! Jesus brcck al die bande en Hy maak jou nou vry," het die pastoor gese. My ma het langs my pa op die blou kerkstoele gesit, die Bybel oopgeslaan oor hulle altwee se skote, hulle hande ineengestrengel. Sy het geluidloos gehuil.
Description
Keywords
Reference:
Jacobs, I. 2004. Die storie van my lyf. . ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. http://hdl.handle.net/11427/40111