'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug
| dc.contributor.advisor | Snyman, Henning | en_ZA |
| dc.contributor.author | Hammann, Hermanus Johannes Richard | en_ZA |
| dc.date.accessioned | 2015-12-20T15:29:44Z | |
| dc.date.available | 2015-12-20T15:29:44Z | |
| dc.date.issued | 1989 | en_ZA |
| dc.description | Bibliography: pages 335-343. | en_ZA |
| dc.description.abstract | Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan 'n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en lesergroepe interpretasieverskille sal wees soos trouens die geval is me die twee lesersgroepe in hierdie studie: enersyds die ervare, ingewyde leser (literator) met sy kennis van die taal en die wereld, teenoor die oningewyde leser (Matriekleerling) wie se kulturele en akademiese agtergrond, ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie. | en_ZA |
| dc.identifier.apacitation | Hammann, H. J. R. (1989). <i>'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/15828 | en_ZA |
| dc.identifier.chicagocitation | Hammann, Hermanus Johannes Richard. <i>"'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1989. http://hdl.handle.net/11427/15828 | en_ZA |
| dc.identifier.citation | Hammann, H. 1989. 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug. University of Cape Town. | en_ZA |
| dc.identifier.ris | TY - Thesis / Dissertation AU - Hammann, Hermanus Johannes Richard AB - Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan 'n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en lesergroepe interpretasieverskille sal wees soos trouens die geval is me die twee lesersgroepe in hierdie studie: enersyds die ervare, ingewyde leser (literator) met sy kennis van die taal en die wereld, teenoor die oningewyde leser (Matriekleerling) wie se kulturele en akademiese agtergrond, ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie. DA - 1989 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1989 T1 - 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug TI - 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug UR - http://hdl.handle.net/11427/15828 ER - | en_ZA |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11427/15828 | |
| dc.identifier.vancouvercitation | Hammann HJR. 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1989 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/15828 | en_ZA |
| dc.language.iso | afr | en_ZA |
| dc.publisher.department | Afrikaans and Netherlandic Studies | en_ZA |
| dc.publisher.faculty | Faculty of Humanities | en_ZA |
| dc.publisher.institution | University of Cape Town | |
| dc.subject.other | Afrikaans literature - Study and teaching | en_ZA |
| dc.subject.other | Reader-response criticism | en_ZA |
| dc.title | 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug | en_ZA |
| dc.type | Master Thesis | |
| dc.type.qualificationlevel | Masters | |
| dc.type.qualificationname | MA | en_ZA |
| uct.type.filetype | Text | |
| uct.type.filetype | Image | |
| uct.type.publication | Research | en_ZA |
| uct.type.resource | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- thesis_hum_1989_hammann_hermanus_johannes_richard.pdf
- Size:
- 5.75 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: