Vervlugtiging van metale tydens die droging van biologiese materiaal
| dc.contributor.advisor | Peisach, Max | en_ZA |
| dc.contributor.advisor | Orren, M J | en_ZA |
| dc.contributor.author | Fourie, Hermanus Ockert | en_ZA |
| dc.date.accessioned | 2015-02-11T14:21:23Z | |
| dc.date.available | 2015-02-11T14:21:23Z | |
| dc.date.issued | 1976 | en_ZA |
| dc.description | Includes bibliographical references. | en_ZA |
| dc.description.abstract | Daar bestaan verskeie analitiese tegnieke vir die kwantitatiewe bepaling van spoorelemente in biologiese materiaal. Om elke tegniek aan die gevraagde vereistes van sensitiwiteit, reproduseerbaarheid en akkuraatheid te laat voldoen, word gebruik gemaak van gespesialiseerde instrumentasie. Met biologiese matryse verg die meeste van hierdie metodes egter 'n voorbereidende ontbindingsprosedure om die organiese materiaal af te breek. Dit impliseer droging gevolg deur droe of nat verassingsprosedures van die materiaal. Die vraag ontstaan egter of geakkumuleerde metale, deur organismes gemetaboliseer word tot vlugtige organiese verbindings, en indien wel, of dit die huidige, algemene analitiese metodiek wat gebruik word, enigsiens kan beinvloed. Aan die hand van mariene organismes, word in hierdie studie die radionukliedes van die elemente kroom, mangaan, yster, kobalt, sink, arseen, selenium, kadmium, antimoon en lood gebruik om 'n bydrae te lewet tot die begrip van metaboliese prosesse, en terselfdertyd lig te werp op die betroubaarheid van die analitiese tegnieke wat toegepas word. | en_ZA |
| dc.identifier.apacitation | Fourie, H. O. (1976). <i>Vervlugtiging van metale tydens die droging van biologiese materiaal</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Science ,Department of Physics. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/12475 | en_ZA |
| dc.identifier.chicagocitation | Fourie, Hermanus Ockert. <i>"Vervlugtiging van metale tydens die droging van biologiese materiaal."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Science ,Department of Physics, 1976. http://hdl.handle.net/11427/12475 | en_ZA |
| dc.identifier.citation | Fourie, H. 1976. Vervlugtiging van metale tydens die droging van biologiese materiaal. University of Cape Town. | en_ZA |
| dc.identifier.ris | TY - Thesis / Dissertation AU - Fourie, Hermanus Ockert AB - Daar bestaan verskeie analitiese tegnieke vir die kwantitatiewe bepaling van spoorelemente in biologiese materiaal. Om elke tegniek aan die gevraagde vereistes van sensitiwiteit, reproduseerbaarheid en akkuraatheid te laat voldoen, word gebruik gemaak van gespesialiseerde instrumentasie. Met biologiese matryse verg die meeste van hierdie metodes egter 'n voorbereidende ontbindingsprosedure om die organiese materiaal af te breek. Dit impliseer droging gevolg deur droe of nat verassingsprosedures van die materiaal. Die vraag ontstaan egter of geakkumuleerde metale, deur organismes gemetaboliseer word tot vlugtige organiese verbindings, en indien wel, of dit die huidige, algemene analitiese metodiek wat gebruik word, enigsiens kan beinvloed. Aan die hand van mariene organismes, word in hierdie studie die radionukliedes van die elemente kroom, mangaan, yster, kobalt, sink, arseen, selenium, kadmium, antimoon en lood gebruik om 'n bydrae te lewet tot die begrip van metaboliese prosesse, en terselfdertyd lig te werp op die betroubaarheid van die analitiese tegnieke wat toegepas word. DA - 1976 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1976 T1 - Vervlugtiging van metale tydens die droging van biologiese materiaal TI - Vervlugtiging van metale tydens die droging van biologiese materiaal UR - http://hdl.handle.net/11427/12475 ER - | en_ZA |
| dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11427/12475 | |
| dc.identifier.vancouvercitation | Fourie HO. Vervlugtiging van metale tydens die droging van biologiese materiaal. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Science ,Department of Physics, 1976 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/12475 | en_ZA |
| dc.language.iso | afr | en_ZA |
| dc.publisher.department | Department of Physics | en_ZA |
| dc.publisher.faculty | Faculty of Science | en_ZA |
| dc.publisher.institution | University of Cape Town | |
| dc.subject.other | Analytical Science | en_ZA |
| dc.title | Vervlugtiging van metale tydens die droging van biologiese materiaal | en_ZA |
| dc.type | Master Thesis | |
| dc.type.qualificationlevel | Masters | |
| dc.type.qualificationname | MSc | en_ZA |
| uct.type.filetype | Text | |
| uct.type.filetype | Image | |
| uct.type.publication | Research | en_ZA |
| uct.type.resource | Thesis | en_ZA |
Files
Original bundle
1 - 1 of 1
Loading...
- Name:
- thesis_sci_1976_1976_fourie_ho.pdf
- Size:
- 2.55 MB
- Format:
- Adobe Portable Document Format
- Description: