• English
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Português
  • Português do Brasil
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Log In
  • Communities & Collections
  • Browse OpenUCT
  • English
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Português
  • Português do Brasil
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Log In
  1. Home
  2. Browse by Subject

Browsing by Subject "Community Service"

Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    Open Access
    Gemeenskapsdiensvonnisse as alternatief tot gevangenisstraf : 'n maatskaplikewerk perspektief
    (1981) Van Gass, Izak Gerhardus; Helm, Brunhilde
    Misdaad is een van Suid-Afrika se grootste enkele maatskaplike vraagstukke - een wat groot sosiale, ekonomiese, en politieke implikasies inhou. Die Republiek van Suid-Afrika is sover bekend, die land met die hoogste gevangenisbevolking per 100 000 lede van die bevolking ter wereld. As gevolg van die hoe daaglikse gevangenisbevolking verduur ons dikwels heftige kritiek van die Internasionale gemeenskap en loop ons die gevaar om internasionaal verder geisoleer te word as gevolg van die swak beeld wat ons hoe gevangenisbevolking skep. Die doeltreffende hantering van die misdaadvraagstuk is alleen moontlik indien daar samewerking bestaan tussen die staat en die gemeenskap. Ongelukkig het 'n gees van geheimhouding in verband met aspekte van misdaad (byvoorbeeld ons gevangenisadministrasie) bygedra tot 'n onbetrokkenheid van ons gemeenskap by die rehabilitasie van oortreders. Die gees van die moderne rehabilitasie-filosofie le daarin opgesluit dat oortreders (sover prakties moontlik) binne gemeenskapsverband gerehabiliteer moet word, aangesien gevangenisstraf as strafmaatreel in sy doel gefaal het. Die ontwikkeling van alternatiewe tot gevangenisstraf in die meeste Westerse lande is grootliks die resultaat van navorsing oor die effektiwiteit van gevangenisstraf. Die gevangenisowerhede in die lande is in die algemeen ook aktief betrokke by die beplanning van gemeenskapsgerigte rehabilitasieprogramme vir oortreders. Wat Suid-Afrika betref is daar nog feitlik geen navorsing gedoen oor die effektiwiteit van gevangenisstraf nie. Kritiek op ons gevangenisstelsel berus dus dikwels op populere opvattings. Die gevangenisowerhede moet dikwels heftige kritiek verduur wat dalk ongegrond mag wees. Sekere strafhervormers het in die verlede ons gevangenisstelsel soms vir politieke gewin aangeval, met die gevolg dat ons gevangenisstelsel al hoe meer geisoleerd begin raak het van die gemeenskap, wat dit veronderstel is om te bedien. Die vraag kan tereg gevra word of ons gevangenisstelsel nie die speelbal is van politici, wat eie gewin nastreef nie. Sekere radikale elemente strewe na die omverwerping van wet en orde, waarvan die gevangenis 'n onontbeerlike deel uitmaak. Daarenteen is dit ongelukkig so dat daar ander politici is, wat leemtes in ons strafregstelsel en gevangenisstelsel wil toesmeer. Die gevolg is dat die noodsaaklikheid van strafhervorming nie behoorlik besef word nie. Strafhervorming is alleenlik moontlik indien leemtes in die Strafregstelsel geidentifiseer word en aan die gemeenskap bekend gestel word, sodat die gemeenskap betrokke kan raak by die proses van strafhervorming. Vonnisse van gemeenskapsdiens, wat impliseer dat oortreders die een of ander vorm van gratis diens tot voordeel van die gemeenskap lewer, is n ideale manier om gemeenskapsbetrokkenheid te bewerkstellig. Hoewel die tipe vonnisse nie ''n kitsoplossing is vir die misdaadvraagstuk nie, kan dit gebruik word om sekere oortreders uit die gevangenis te hou. In die ondersoek poog ondersoeker om 'n beskeie bydrae te lewer tot ons tergende misdaadvraagstuk. Die navorsingsonderwerp handel eerstens oor die beginsels van vonnisoplegging en 'n teoretiese bespreking oor die doel en waarde van gevangenisstraf. Aangesien die primere doel van die studie is om aanbevelings te maak oor gemeenskapsdiensvonnise as 'n alternatief tot gevangenisstraf in Suid-Afrika word in hoofstuk 4 en 5 gepoog om die waarde van gevangenisstraf in Suid-Afrika te evalueer deur middel van teoretiese en praktiese navorsing. Ten einde riglyne te bepaal vir die toepassing van gemeenskapsdiensvonnisse word in hoofstuk 6 en 7 'n bespreking gegee van die toepassing van gemeenskapsdiensvonnisse in Engeland, Wallis en die Verenigde State van Amerika. Een van die belangrikste dele van die studie is hoofstuk 8 waar 'n eksperimentele projek om 'n gemeenskapsdiensstelsel in Kaapstad te loods bespreek word. In die slot hoofstuk word aanbevelings gemaak met betrekking tot die toepassing van gemeenskapsdiensvonnisse in Suid-Afrika.
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    Restricted
    Novice occupational therapists: Navigating complex practice contexts in South Africa
    (2019-01-30) Van Stormbroek, Kirsty; Buchanan, Helen
    Background/aim: The transition from student to occupational therapy practitioner is challenging. In South Africa, this transition is undertaken in rural and underserved areas, as graduate health professionals are deployed by the government for a year of compulsory Community Service. This study set out to establish the characteristics of these practice settings, the resources available for occupational therapy services, the availability and quality of supervision, and participants’ perceived ability to communicate with their patients and negotiate cultural differences. Methods: A cross‐sectional survey design was utilised and a questionnaire was sent to all occupational therapists completing Community Service in 2013 (N = 240). Data were analysed using Stata 12 and IBM SPSS Statistics 21.0. Frequencies and percentages were calculated for categorical variables and associations tested with Odds Ratios and the Pearson's Chi square test. Responses to open‐ended questions were post‐coded. Results: A 44.3% (n = 103) response rate was achieved. Practice settings often provided few resources. Although most participants had supervisors (89.6%), many did not find supervision satisfactory (65.9%). Communication difficulties featured strongly (73.9%), but the majority of participants felt they possessed basic cultural competence. Conclusion: Participants worked within complex practice settings that were frequently resource‐restricted with less than satisfactory supervision. Practice required cultural competence and an ability to work across language barriers. Undergraduate curricula need to be tailored to equip new graduates to navigate these contextual realities. Furthermore, human resourcing strategies need to be evaluated and effective supervision and support structures need to be developed.
UCT Libraries logo

Contact us

Jill Claassen

Manager: Scholarly Communication & Publishing

Email: openuct@uct.ac.za

+27 (0)21 650 1263

  • Open Access @ UCT

    • OpenUCT LibGuide
    • Open Access Policy
    • Open Scholarship at UCT
    • OpenUCT FAQs
  • UCT Publishing Platforms

    • UCT Open Access Journals
    • UCT Open Access Monographs
    • UCT Press Open Access Books
    • Zivahub - Open Data UCT
  • Site Usage

    • Cookie settings
    • Privacy policy
    • End User Agreement
    • Send Feedback

DSpace software copyright © 2002-2026 LYRASIS