Browsing by Author "Stander, Carina"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemOpen AccessDie vloedbos sal weer vlieg(2005) Stander, Carina; Hambidge, JoanHierdie tesis in kreatiewe skryfwerk is 'n ondersoek na die landskap van my verse in Die vloedbos wal weer vlieg. Toepassing vind plaas teen di agtergrond van 'n tematiese indeling van die teks. Harold Bloom se benadering in A map of misreading word gevolg ter bevestiging van digterlike identiteit. My motivering tot die skryf va poësie word voorts geanaliseer aan die hand van Paul Ricoeur se teorie vir narratiewe hoop, Passion for the possible, en Rainer Maria Rilke se insigte in Letters to a young poet. word die invloed van letterkunde, visuale kuns en die genesende waarde van die verhaalvers bespreek. Die studie geskied binne die mitologiese en psigonalitiese raam werk wat onder meer geskep is in Roland Bartes In mythologies, Clarissa Pinkola Estés in Women who run with the wolves en Sigmund Freud se analise van Der Todestrieb. Die Leksikon van A. D. de Vries en J. E. Cirlot word deurgaans verskaf. (121-122 pages missing)