• English
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Português
  • Português do Brasil
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Log In
  • Communities & Collections
  • Browse OpenUCT
  • English
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Português
  • Português do Brasil
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Log In
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "Moss-Morris, Val"

Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    Open Access
    A case study of the use of feminist psychotherapy with women who have had abortions
    (1990) Horwitz, Melanie; Moss-Morris, Val
    In this study the use of feminist psychotherapy with a woman who has had an abortion is explored. A survey of the literature shows that this approach to psychotherapy is based on a philosophy that women's pathology is inextricably linked to the patriarchal influences of society that have devalued and disempowered women. Abortion, as a specific women's issue, is contextualised within this framework, illustrating that these influences compound women's physical and psychological distress when having an abortion. The case study method is employed to explore the use of this feminist approach in a four month period of psychotherapy with a woman who had an abortion. This highlights how patriarchal influences in the family and religion create major stress factors that affect women's experience of abortion. In particular, the conflicts that centre around women's sexuality that are evoked by the abortion are addressed. The study also demonstrates how the use of this approach may bring out the positive meaning of the abortion for women, as in this case where the abortion was seen as the beginning of the important process of separation. The study concludes that feminist psychotherapy is a beneficial approach to utilise when working with women who have had an abortion.
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    Open Access
    'n Ondersoek na die verskynsel van drostery vanaf Tenterden Plek van Veiligheid en Bewaring, met verwysing na maatskaplike werk perspektiewe in hierdie verband
    (1990) Fitschen, Elizabeth; Moss-Morris, Val; Smit, Andre de V
    Die navorser het gepoog om vas te stel of drosgedrag in assosiasie met sekere veranderlikes plaasvind, dus of daar tendense bestaan. Die veranderlikes van belang vir die maatskaplike werk professie het voorkeur gekry in die studie. Die doel hiervan was om aan te toon dat hierdie professie 'n rol kan speel ten opsigte van hierdie gedrag. Die studie is beperk tot een inrigting, naamlik 'n plek van veiligheid. Tendense oor 'n 10 jaar tydperk, 1980-1989, is bestudeer sodat moontlik ook die invloed van personeelaangeleenthede en verskille in die bestuur van die inrigting indentifiseer kan word. Die data is vanuit argiefrekords, soos die persoonlike leêrs, straf-, opname-, en drostersregister, verkry. Ongestruktureerde onderhoude met die personeel het addisionele inligting verskaf. Oor sekere van die data is gegewens van die totale drosterpopulasie oor 10 jaar ingewin (N=492). Ander gegewens is vanuit die beskikbare persoonlike lêers (nl=413) verkry. Nie alle lêers het die verlangde gegewens beskikbaar gehad nie, en vir sekere gegewens is data vir kleiner groepe drosters ingewin. Hierdie gegewens is getabuleer, en waar van toepassing, is van grafieke of histogramme gebruik gemaak. Uit die resultate kon die volgende afgelei word: die omvang van die probleem is wyd en regverdig navorsing. 'n Hӧer drossyfer word in die maande van Februarie, Maart en November gevind. Daar is nie 'n tendens om op sekere dae van die week meer as ander dae te dros nie. Die meeste drosters dros binne 'n kort tyd na opname, en dros dan slegs enkele male van korte duur. Meer seuns dros as dogters. Die meeste drosters val binne die ouderdomsgroep 14-16 jaar en hierdie groep is ook vir die hoogste aantal drosinsidente verantwoordelik. Die meerderheid drosters dros in groepe, en in die geselskap van 'n ervare droster wanneer hulle die eerste maal dros. Die meeste drosters het 'n geskiedenis van wegloop- of drosgedrag. Die I.K. van drosters is ietwat laer as die van die normale bevolking, en hulle is ook meestal skolasties vertraag. Die meeste drosters meld mees gereeld hulle ongelukkigheid by die veiligheidsplek as 'n rede vir dros. Daar word tydens drosinsidente meestal huiswaarts gedros. Uit die resultate kon dus afgelei word dat, hoewel drosters waarskynlik ook emosionele probleme het, omgewingsfaktore 'n rol speel by drostery. Die belangrike implikasie van die bevinding is dat drostery deur omgewingsmanipulasie verminder behoort te kan word, en dat die maatskaplike werk professie 'n belangrike rol in die opsig kan speel.
UCT Libraries logo

Contact us

Jill Claassen

Manager: Scholarly Communication & Publishing

Email: openuct@uct.ac.za

+27 (0)21 650 1263

  • Open Access @ UCT

    • OpenUCT LibGuide
    • Open Access Policy
    • Open Scholarship at UCT
    • OpenUCT FAQs
  • UCT Publishing Platforms

    • UCT Open Access Journals
    • UCT Open Access Monographs
    • UCT Press Open Access Books
    • Zivahub - Open Data UCT
  • Site Usage

    • Cookie settings
    • Privacy policy
    • End User Agreement
    • Send Feedback

DSpace software copyright © 2002-2026 LYRASIS