Browsing by Author "Groenewald, Ilse"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemOpen AccessDie skrywer as hermafrodiet(2001) Groenewald, Ilse; Snyman, HenningIn hierdie studie ondersoek ek die skrywer as beide 'n Hermaforditus en 'n Narcissus in groot lierauur. Ek wys uit hoe die skryfaksie self 'n Narcissistiese bedryf is en dat die skrywer, sowel as sy teks, Hermafrodities van aard is. As Narcissistiese figuur, het die skrywer noodgedwonge 'n sekere selfbheptheid met sy stof en die sentrale vraag word dan gestel: In hoe 'n mate moet die skrywer distansie hê van sy stot? Ek lê aan die begin van die studie, 'n paar algemene opvattings oor beide begrippe uit en gaan terug na die oorsponklike mite en legendes van beide die figuur Hermafroditus en Narcissus. Daar word dan ook gekyk na sekere sosio-kulturele opvattings van hierdie begrippe en hoe al hierdie konsepte dan herleibaar is tot die groot literatuur.