Browsing by Author "Claassen, Joel Arthur"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemOpen Access'n Ondersoek na die belangrikste aspekte van die gay-psige, met spesifieke verwysing na die Afrikaanse letterkunde(1997) Claassen, Joel Arthur; Snyman, HenningVanuit die staanspoor moet beken word dat hierdie skripsie nie daarop uit is om die outoriteit op die gebied van die gay-psige te wees nie. Die studie wil slegs fokus op sekere aspekte van die letterkunde wat aanduiding bevat van die ervaring van gay-persone binne die samelewing, en die impak van hierdie ervaring op die gay-individue se psige.