Browsing by Author "Borman, Martha M"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemOpen AccessDie alter ego in die romans van Etienne Leroux(1990) Borman, Martha M; Snyman, HenningDie konfrontasie tussen die mens en sy alter ego (die "antler" in die psige) is nie 'n onbekende verskynsel nie. Sedert die vroegste tye het filosowe en skrywers na die alter ego verwys en korter gelede het 'n aantal psigiaters, sielkundiges, antropoloe en literatore die dubbelganger/alter ego as studieterrein gekies. Onder andere word die feit beklemtoon dat die fenomeen van die dubbelganger of alter ego nie net 'n versinsel van filosowe of skrywers is nie, maar 'n patologiese realiteit wat met intrapsigiese konflik verband hou. Voorts word aangedui dat die frekwensie van die verskyning van die alter ego in die literatuur die eienaardigheid van die lewe en die kompleksiteit van die menslike psige beklemtoon. In die eerste hoofstuk van hierdie studie is daar 'n uiteensetting van die verkenning verskillende vakgeleerdes.