Die alter ego in die romans van Etienne Leroux

 

Show simple item record

dc.contributor.advisor Snyman, Henning en_ZA
dc.contributor.author Borman, Martha M en_ZA
dc.date.accessioned 2014-10-11T12:09:32Z
dc.date.available 2014-10-11T12:09:32Z
dc.date.issued 1990 en_ZA
dc.identifier.citation Borman, M. 1990. Die alter ego in die romans van Etienne Leroux. University of Cape Town. en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11427/8367
dc.description Bibliography: leaves 391-406. en_ZA
dc.description.abstract Die konfrontasie tussen die mens en sy alter ego (die "antler" in die psige) is nie 'n onbekende verskynsel nie. Sedert die vroegste tye het filosowe en skrywers na die alter ego verwys en korter gelede het 'n aantal psigiaters, sielkundiges, antropoloe en literatore die dubbelganger/alter ego as studieterrein gekies. Onder andere word die feit beklemtoon dat die fenomeen van die dubbelganger of alter ego nie net 'n versinsel van filosowe of skrywers is nie, maar 'n patologiese realiteit wat met intrapsigiese konflik verband hou. Voorts word aangedui dat die frekwensie van die verskyning van die alter ego in die literatuur die eienaardigheid van die lewe en die kompleksiteit van die menslike psige beklemtoon. In die eerste hoofstuk van hierdie studie is daar 'n uiteensetting van die verkenning verskillende vakgeleerdes. en_ZA
dc.language.iso afr
dc.subject.other Afrikaans and Netherlandic Studies en_ZA
dc.title Die alter ego in die romans van Etienne Leroux en_ZA
dc.type Doctoral Thesis
uct.type.publication Research en_ZA
uct.type.resource Thesis en_ZA
dc.publisher.institution University of Cape Town
dc.publisher.faculty Faculty of Humanities en_ZA
dc.publisher.department Afrikaans and Netherlandic Studies en_ZA
dc.type.qualificationlevel Doctoral
dc.type.qualificationname PhD en_ZA
uct.type.filetype Text
uct.type.filetype Image
dc.identifier.apacitation Borman, M. M. (1990). <i>Die alter ego in die romans van Etienne Leroux</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/8367 en_ZA
dc.identifier.chicagocitation Borman, Martha M. <i>"Die alter ego in die romans van Etienne Leroux."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1990. http://hdl.handle.net/11427/8367 en_ZA
dc.identifier.vancouvercitation Borman MM. Die alter ego in die romans van Etienne Leroux. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1990 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/8367 en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Borman, Martha M AB - Die konfrontasie tussen die mens en sy alter ego (die "antler" in die psige) is nie 'n onbekende verskynsel nie. Sedert die vroegste tye het filosowe en skrywers na die alter ego verwys en korter gelede het 'n aantal psigiaters, sielkundiges, antropoloe en literatore die dubbelganger/alter ego as studieterrein gekies. Onder andere word die feit beklemtoon dat die fenomeen van die dubbelganger of alter ego nie net 'n versinsel van filosowe of skrywers is nie, maar 'n patologiese realiteit wat met intrapsigiese konflik verband hou. Voorts word aangedui dat die frekwensie van die verskyning van die alter ego in die literatuur die eienaardigheid van die lewe en die kompleksiteit van die menslike psige beklemtoon. In die eerste hoofstuk van hierdie studie is daar 'n uiteensetting van die verkenning verskillende vakgeleerdes. DA - 1990 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1990 T1 - Die alter ego in die romans van Etienne Leroux TI - Die alter ego in die romans van Etienne Leroux UR - http://hdl.handle.net/11427/8367 ER - en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record