Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo

 

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van der Merwe, Chris N en_ZA
dc.contributor.author Scheepers, Adriana Wilhelmina en_ZA
dc.date.accessioned 2016-11-10T06:46:06Z
dc.date.available 2016-11-10T06:46:06Z
dc.date.issued 1997 en_ZA
dc.identifier.citation Scheepers, A. 1997. Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo. University of Cape Town. en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11427/22463
dc.description Bibliography: pages 336-354. en_ZA
dc.description.abstract Tegniese en tematiese vernuwing, aansien én verguising van sy literêre werk, 'n opsienbare openbare lewe én dood - dit alles het bygedra dat Koos Prinsloo bykans 'n kultusfiguur geword het en dat sy skrywersloopbaan en literêre arbeid 'n uiters interessante, maar komplekse studieterrein is. Verskeie artikels en nagraadse studies oor uiteenlopende aspekte van Prinsloo se verhale is reeds voltooi, maar daar is nog geen sistematiese ondersoek gedoen oor die verhouding tussen feit en fiksie soos dit na vore kom in sy vier bundels nie. Met die skrywer se afsterwe in Maart 1994 is sy oeuvre afgesluit. Dit is dus vir die navorser moontlik om tot bepaalde gevolgtrekkings te kom ten opsigte van 'n volledige korpus tekste. Die werkswyse in hierdie studie is om Prinsloo se verhaalbundels in chronologiese volgorde te ontleed, te bepaal watter verhale outobiografiese merkers vertoon, na te gaan watter tegnieke die skrywer gebruik het om sy tekste te fiksionaliseer/defiksionaliseer, en wat die funksies en konsekwensies is van die byhaal van die "werklikheid" by die fiksionele. Die uitsprake van kritici word by elke bundel gegee, met die navorser se reaksie op die kritiek. As gevolg van die omvang van hierdie studie, word daar nie aandag gegee aan die (meer omvattende) verhouding tussen "feit" en "fiksie" in Prinsloo se oeuvre nie. Sodanige studie sal meebring dat die talryke dokumentêre verwysings in sy werk nagevors en die funksionaliteit daarvan bepaal word. Hierdie studie konsentreer net op die verhouding tussen die outobiografiese feit en fiksie in sy werk, maar verwys, waar nodig, na sommige van hierdie dokumente. en_ZA
dc.language.iso afr en_ZA
dc.subject.other Authors, Afrikaans en_ZA
dc.subject.other Afrikaans fiction - 20th century - History and criticism en_ZA
dc.subject.other Postmodernism (Literature) - South Africa en_ZA
dc.title Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo en_ZA
dc.type Doctoral Thesis
uct.type.publication Research en_ZA
uct.type.resource Thesis en_ZA
dc.publisher.institution University of Cape Town
dc.publisher.faculty Faculty of Humanities en_ZA
dc.publisher.department Afrikaans and Netherlandic Studies en_ZA
dc.type.qualificationlevel Doctoral
dc.type.qualificationname PhD en_ZA
uct.type.filetype Text
uct.type.filetype Image
dc.identifier.apacitation Scheepers, A. W. (1997). <i>Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/22463 en_ZA
dc.identifier.chicagocitation Scheepers, Adriana Wilhelmina. <i>"Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1997. http://hdl.handle.net/11427/22463 en_ZA
dc.identifier.vancouvercitation Scheepers AW. Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1997 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/22463 en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Scheepers, Adriana Wilhelmina AB - Tegniese en tematiese vernuwing, aansien én verguising van sy literêre werk, 'n opsienbare openbare lewe én dood - dit alles het bygedra dat Koos Prinsloo bykans 'n kultusfiguur geword het en dat sy skrywersloopbaan en literêre arbeid 'n uiters interessante, maar komplekse studieterrein is. Verskeie artikels en nagraadse studies oor uiteenlopende aspekte van Prinsloo se verhale is reeds voltooi, maar daar is nog geen sistematiese ondersoek gedoen oor die verhouding tussen feit en fiksie soos dit na vore kom in sy vier bundels nie. Met die skrywer se afsterwe in Maart 1994 is sy oeuvre afgesluit. Dit is dus vir die navorser moontlik om tot bepaalde gevolgtrekkings te kom ten opsigte van 'n volledige korpus tekste. Die werkswyse in hierdie studie is om Prinsloo se verhaalbundels in chronologiese volgorde te ontleed, te bepaal watter verhale outobiografiese merkers vertoon, na te gaan watter tegnieke die skrywer gebruik het om sy tekste te fiksionaliseer/defiksionaliseer, en wat die funksies en konsekwensies is van die byhaal van die "werklikheid" by die fiksionele. Die uitsprake van kritici word by elke bundel gegee, met die navorser se reaksie op die kritiek. As gevolg van die omvang van hierdie studie, word daar nie aandag gegee aan die (meer omvattende) verhouding tussen "feit" en "fiksie" in Prinsloo se oeuvre nie. Sodanige studie sal meebring dat die talryke dokumentêre verwysings in sy werk nagevors en die funksionaliteit daarvan bepaal word. Hierdie studie konsentreer net op die verhouding tussen die outobiografiese feit en fiksie in sy werk, maar verwys, waar nodig, na sommige van hierdie dokumente. DA - 1997 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1997 T1 - Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo TI - Die verhouding tussen autobiografiese feit en fiksie in die kortverhaaloeuvre van Koos Prinsloo UR - http://hdl.handle.net/11427/22463 ER - en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record