Die poësie van Ingrid Jonker

 

Show simple item record

dc.contributor.advisor Lindenberg, E en_ZA
dc.contributor.advisor Van der Merwe Scholtz, H en_ZA
dc.contributor.author Driesse, Oliver Edgar en_ZA
dc.date.accessioned 2016-04-21T09:41:05Z
dc.date.available 2016-04-21T09:41:05Z
dc.date.issued 1971 en_ZA
dc.identifier.citation Driesse, O. 1971. Die poësie van Ingrid Jonker. University of Cape Town. en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11427/19070
dc.description.abstract Van Ingrid Jonker is slegs drie digbundels gepubliseer, waarvan een postuum verskyn het. Ten spyte van hierdie skrale oeuvre het haar poësie by verskillende kritici hooggestemde waardering uitgelok. In In Memoriam Ingrid Jonker bespreek Uys Krige etlike van Ingrid Jonker se gedigte op verskeie van sy uitsprake kom ek in my bespreking van Rook en oker terug en konstateer hy o.m. dat "in haar beste (werk) Ingrid Jonker haar eie individualiteit en persoonlikheid, haar eie stem (het)" (p. 53). Hy vind "die beste van Ingrid Jonker se gedigte eersterangs", en meen dat "in Rook en oker … minstens twaalf eersterangse gedigte (is) wat 3) myns insiens sal bly staan in ons letterkunde". Krige spreek ook sy verbasing uit dat Dirk Opperman "My pop val stukkend" nie in Groot verseboek opgeneem het nie - hy sê dis "sonder twyfel … vir my een van die merkwaardigste moderne gedigte wat ek ken" en_ZA
dc.language.iso afr en_ZA
dc.subject.other Afrikaans and Netherlandic Studies en_ZA
dc.subject.other Poetry en_ZA
dc.title Die poësie van Ingrid Jonker en_ZA
dc.type Master Thesis
uct.type.publication Research en_ZA
uct.type.resource Thesis en_ZA
dc.publisher.institution University of Cape Town
dc.publisher.faculty Faculty of Humanities en_ZA
dc.publisher.department Afrikaans and Netherlandic Studies en_ZA
dc.type.qualificationlevel Masters
dc.type.qualificationname MA en_ZA
uct.type.filetype Text
uct.type.filetype Image
dc.identifier.apacitation Driesse, O. E. (1971). <i>Die poësie van Ingrid Jonker</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/19070 en_ZA
dc.identifier.chicagocitation Driesse, Oliver Edgar. <i>"Die poësie van Ingrid Jonker."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1971. http://hdl.handle.net/11427/19070 en_ZA
dc.identifier.vancouvercitation Driesse OE. Die poësie van Ingrid Jonker. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1971 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/19070 en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Driesse, Oliver Edgar AB - Van Ingrid Jonker is slegs drie digbundels gepubliseer, waarvan een postuum verskyn het. Ten spyte van hierdie skrale oeuvre het haar poësie by verskillende kritici hooggestemde waardering uitgelok. In In Memoriam Ingrid Jonker bespreek Uys Krige etlike van Ingrid Jonker se gedigte op verskeie van sy uitsprake kom ek in my bespreking van Rook en oker terug en konstateer hy o.m. dat "in haar beste (werk) Ingrid Jonker haar eie individualiteit en persoonlikheid, haar eie stem (het)" (p. 53). Hy vind "die beste van Ingrid Jonker se gedigte eersterangs", en meen dat "in Rook en oker … minstens twaalf eersterangse gedigte (is) wat 3) myns insiens sal bly staan in ons letterkunde". Krige spreek ook sy verbasing uit dat Dirk Opperman "My pop val stukkend" nie in Groot verseboek opgeneem het nie - hy sê dis "sonder twyfel … vir my een van die merkwaardigste moderne gedigte wat ek ken" DA - 1971 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1971 T1 - Die poësie van Ingrid Jonker TI - Die poësie van Ingrid Jonker UR - http://hdl.handle.net/11427/19070 ER - en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record