'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug

 

Show simple item record

dc.contributor.advisor Snyman, Henning en_ZA
dc.contributor.author Hammann, Hermanus Johannes Richard en_ZA
dc.date.accessioned 2015-12-20T15:29:44Z
dc.date.available 2015-12-20T15:29:44Z
dc.date.issued 1989 en_ZA
dc.identifier.citation Hammann, H. 1989. 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug. University of Cape Town. en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11427/15828
dc.description Bibliography: pages 335-343. en_ZA
dc.description.abstract Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan 'n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en lesergroepe interpretasieverskille sal wees soos trouens die geval is me die twee lesersgroepe in hierdie studie: enersyds die ervare, ingewyde leser (literator) met sy kennis van die taal en die wereld, teenoor die oningewyde leser (Matriekleerling) wie se kulturele en akademiese agtergrond, ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie. en_ZA
dc.language.iso afr en_ZA
dc.subject.other Afrikaans literature - Study and teaching en_ZA
dc.subject.other Reader-response criticism en_ZA
dc.title 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug en_ZA
dc.type Master Thesis
uct.type.publication Research en_ZA
uct.type.resource Thesis en_ZA
dc.publisher.institution University of Cape Town
dc.publisher.faculty Faculty of Humanities en_ZA
dc.publisher.department Afrikaans and Netherlandic Studies en_ZA
dc.type.qualificationlevel Masters
dc.type.qualificationname MA en_ZA
uct.type.filetype Text
uct.type.filetype Image
dc.identifier.apacitation Hammann, H. J. R. (1989). <i>'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/15828 en_ZA
dc.identifier.chicagocitation Hammann, Hermanus Johannes Richard. <i>"'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1989. http://hdl.handle.net/11427/15828 en_ZA
dc.identifier.vancouvercitation Hammann HJR. 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,Afrikaans and Netherlandic Studies, 1989 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/15828 en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Hammann, Hermanus Johannes Richard AB - Betekenis kom tot stand deurdat die leser aan 'n teken of tekens betekenis toeken. Elke leser word daartoe gelei deur sy kennis van die taal, deur sy kennis van die wereld, deur sy persoonlike ervaringe en vooroordele en bowendien deur sy verwagtinge ten aansien van literere tekste en genres (Van Luxemburg e.a., 1983:113). Hieruit blyk noodwendig dat daar per leser en lesergroepe interpretasieverskille sal wees soos trouens die geval is me die twee lesersgroepe in hierdie studie: enersyds die ervare, ingewyde leser (literator) met sy kennis van die taal en die wereld, teenoor die oningewyde leser (Matriekleerling) wie se kulturele en akademiese agtergrond, ervaringe en taalkennis nie op dieselfde vlak is as die ingewydes nie. DA - 1989 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 1989 T1 - 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug TI - 'n Vergelykende studie tussen interpretasies en waardeoordele van literatore en matriekleerlinge, en 'n ondersoek na metodes om semantiese breuke tussen sodanige oordele te oorbrug UR - http://hdl.handle.net/11427/15828 ER - en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record