'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32

 

Show simple item record

dc.contributor.advisor Hofmeyr, Hendrik en_ZA
dc.contributor.author Swanevelder, J de Ville en_ZA
dc.date.accessioned 2015-11-27T11:15:25Z
dc.date.available 2015-11-27T11:15:25Z
dc.date.issued 2002 en_ZA
dc.identifier.citation Swanevelder, J. 2002. 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32. University of Cape Town. en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/11427/15430
dc.description Bibliography: leaves 68-70. en_ZA
dc.description.abstract Ten spyte van toenemende belangstelling in die solo-klavierwerke van Sergei Rachmaninof, is daar nog steeds beperkte studies vir die bestudering daarvan beskikbaar. Die doel van hierdie studie is die ontleding van 'n aantal aspekte wat 'n invloed op die bestudering en uitvoering van sewe van Rachmaninof se Preludes,.Opp. 23 en 32, het. In die studie word die historiese gebeure rondom sy lewe bespreek, wat dien as agtergrond tot die komposissie van Rachmaninof se Preludes. Die bespreking oor die klawerbordprelude verwys na die onstaan van klawerbordpreludes, die preludes uit Das Wohltemperierte Clavier van J. S. Bach, en volg dan die ontwikkeling van diengenre met die Preludes van Chopin en Rachmaninof. Sodoende word Rachmaninof se Preludes binne perspektief tot die ontwikkeling van die genre geplaas. In die laaste hoofstuk word 'n styl-tegniese ontleding van die sewe preludes van Rachmaninof gedoen, met verwysing na musikale inhoud en uitvoeringsprobleme. Ten slotte word gevolgtrekkings ten opsigte van die bespreekte werk gemaak. en_ZA
dc.language.iso eng en_ZA
dc.subject.other Music en_ZA
dc.title 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32 en_ZA
dc.type Master Thesis
uct.type.publication Research en_ZA
uct.type.resource Thesis en_ZA
dc.publisher.institution University of Cape Town
dc.publisher.faculty Faculty of Humanities en_ZA
dc.publisher.department College of Music en_ZA
dc.type.qualificationlevel Masters
dc.type.qualificationname MMus en_ZA
uct.type.filetype Text
uct.type.filetype Image
dc.identifier.apacitation Swanevelder, J. d. V. (2002). <i>'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32</i>. (Thesis). University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,College of Music. Retrieved from http://hdl.handle.net/11427/15430 en_ZA
dc.identifier.chicagocitation Swanevelder, J de Ville. <i>"'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32."</i> Thesis., University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,College of Music, 2002. http://hdl.handle.net/11427/15430 en_ZA
dc.identifier.vancouvercitation Swanevelder JdV. 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32. [Thesis]. University of Cape Town ,Faculty of Humanities ,College of Music, 2002 [cited yyyy month dd]. Available from: http://hdl.handle.net/11427/15430 en_ZA
dc.identifier.ris TY - Thesis / Dissertation AU - Swanevelder, J de Ville AB - Ten spyte van toenemende belangstelling in die solo-klavierwerke van Sergei Rachmaninof, is daar nog steeds beperkte studies vir die bestudering daarvan beskikbaar. Die doel van hierdie studie is die ontleding van 'n aantal aspekte wat 'n invloed op die bestudering en uitvoering van sewe van Rachmaninof se Preludes,.Opp. 23 en 32, het. In die studie word die historiese gebeure rondom sy lewe bespreek, wat dien as agtergrond tot die komposissie van Rachmaninof se Preludes. Die bespreking oor die klawerbordprelude verwys na die onstaan van klawerbordpreludes, die preludes uit Das Wohltemperierte Clavier van J. S. Bach, en volg dan die ontwikkeling van diengenre met die Preludes van Chopin en Rachmaninof. Sodoende word Rachmaninof se Preludes binne perspektief tot die ontwikkeling van die genre geplaas. In die laaste hoofstuk word 'n styl-tegniese ontleding van die sewe preludes van Rachmaninof gedoen, met verwysing na musikale inhoud en uitvoeringsprobleme. Ten slotte word gevolgtrekkings ten opsigte van die bespreekte werk gemaak. DA - 2002 DB - OpenUCT DP - University of Cape Town LK - https://open.uct.ac.za PB - University of Cape Town PY - 2002 T1 - 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32 TI - 'n Analitiese ondersoek van sewe van Sergei Rachmaninof se Preludes, opp. 23 en 32 UR - http://hdl.handle.net/11427/15430 ER - en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record