Ontmitologisering as literere proses met verwysing na kinderliteratuur in verhouding tot mitologiese bronne

Master Thesis

2000

Permanent link to this Item
Authors
Supervisors
Journal Title
Link to Journal
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Publisher

University of Cape Town

License
Series
Abstract
Die doel van hierdie studie is in the eerste plek om vas te stel of daar 'n verband tussen mitologie en die kinderverhaal bestaan. Die belangrikste verband tussen die twee genres word reeds in hoofstuk een bepaal as vermoe tot die skep van letterkunde. Benewens hierdie feit - wat die uitgangspunt en fokus van die studie vorm - verwys hoofstuk een ook na die historiese ontwikkeling en verspreiding van kinderverhale en mitologiee en die wyse waarop hulle dikwels ooreenkomste toon in funksie en struktuur.
Description

Bibliography: leaves 175-181.

Reference:

Collections